Gaan ondertoe



Comments
  • Gatvol September 27, 2018 at 7:12 am
    Goeie more
  • daisyblom September 27, 2018 at 7:48 am
    Het ek julle al die groot nuus vertel dat my oudste kind swanger is met die 2de enetjie?
    Vir almal vir wie ek dit vertel, se so snottie vir my, jaaaa… al 3x.
    Maar ek dink nie ek het dit al hier vertel nie.
    Ek smile.. en dan tjank ek bietjie… en smile… Milana het pas 2jr geword. En die nuweling arriveer in Maart.

    Ek het n lysie: spoegdoeke moet ek laat omhekel, daar moet n mooi kussing gemaak word met die nuweling se naam op… en my perdevriendin moet weer n kwilt maak.
    Hopelik is dit n seuntjie. Ek is lus vir blou goete.

    Die blerrie affairerige ouma moet net ver wegbly. Sy en die loverboy. Dat mens nou so kan baklei oor geld. :roll:

    • Bosvark September 27, 2018 at 7:53 am
      Plaas dat jy vir haar voorbehoed stuff koop ROLL
      • Gatvol September 27, 2018 at 8:06 am
        Praat jy Oupa!!!
  • daisyblom September 27, 2018 at 8:15 am
    Ek is muhrse trots dat sy swanger is. Dit is so beplan, varkie.
  • daisyblom September 27, 2018 at 10:14 am
    Die insident van die dogtertjie van 7jr wat in n Dros restaurant in Pretoria verkrag is… ek sien die ouers loop deur onder kommentaar. As n pedofiel n kind teiken, gaan hy n gap kry, verseker. Daai dogtertjie was saam met haar ouers in n upmarket restaurant in n kinderspeel gebied onder n toesighouer. Toe sy wou gaan pipi het die rioolhoop van n mens haar onderskep.
    En hy met n ambulans daar weg want “mob justice” het geskied. Ek hoop hy is behoorlik, ordentlik en goed gemoer.
    My hart bloei vir die ouers, die dogtertjie en die toesighouer.
    • Gatvol September 27, 2018 at 10:18 am
      Nee hy leef nog.
      Justice het nie geskied nie.
  • nicole September 27, 2018 at 10:26 am
    more! Miskien moes die toesighouer die meisie eers na haar ma gestuur het… Maar ja dit is tog maar alles beter weet na die tyd. Die ding wat gebeur het is verschrikkelik. en hulle moes hom vir die mob gelos het. Maar justice sal mos nie gebeur, oor ‘n paar jaar is hy weer vry en kan hy dit weer doen.
  • daisyblom September 27, 2018 at 10:34 am
    Toe ek 7jr oud was het ons die dorp platgery met n fiets. Self dorp toe gery as jou ma jou stuur om n brood te gaan koop.
    As dit donker word, moes jy by die huis wees.
    Nou een dag ry ek saam met Janco, 18jr en Ilizka, 10jr. Ons stop voor PnP en ek stuur vir sussie om iets te gaan koop. Onthou, dis op ons dorp en ons sit letterlik in die kar reg voor die deur in die hoofstraat. Maar ek voel onrustig want ek kan nie vanuit die parkeerplek tot reg agter ini PnP sien nie. Ek vra toe vir Janco hoe oud was hy toe sy ma hom alleen winkel toe gestuur het.
    Sy antwoord: dit was nie iets wat my ma gedoen het nie.
    Sy was die staatsaanklaer. En hulle woon op n plaas.
  • nicole September 27, 2018 at 11:09 am
    juist ..Mens kan nie meer jou kinders allees sonder jou eie toesig buite laat speel nie. Ons het ‘n groot speelpark net oorkant die pad, seuns speel voetbal ,en meisies sit op swing ens… party van hulle is alleen maar ander soos ons Cola het altyd toesig. sy weet dat sy self nie met opgeschote seuns moet speel nie.
  • Dolla September 27, 2018 at 12:31 pm
    Hello ! Nicole, as jy nog innie omtrek is….. waar op aarde, en hoe op aarde kan ek van daai olie ( jy weet mos ) innie hande kry ??? Indien moontlik, whatsapp my by 0738936630… Indien iemand anders vir my info het…..laat weet seblief! Toe ,Gatties…..lig jou gaai! 😂
  • daisyblom September 27, 2018 at 1:30 pm
    kyk op fb Bothaville cannabis
  • daisyblom September 27, 2018 at 1:31 pm
    Cannabis oil therapy FS
    Meyer vrou van Bothaville
  • nicole September 27, 2018 at 3:23 pm
    ek sal nousch jou whatsup. Baie van hulle is verdun, maar sy het die regte ene
  • nicole September 27, 2018 at 3:31 pm
    gaan dinsdag weer hospitaal toe. ek is so siek en sat van die hospitale. Gelukkig kan ek daarem in private hospitale gaan.
  • Dolla September 27, 2018 at 8:11 pm
    Dankie, Nicole ! Ek wag in spanning! Wil graag die “regte” olie kry !
    Lekker doeks !