Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 26, 2018 at 6:05 am
    Groet

    Daisy hoe was die hotdogs toe?

  • daisyblom September 26, 2018 at 7:43 am
    Nope, dit is eers vir vanaand. Maar ek sit met n probleempie. Dis boekklub tot byna halfses en sesuur begin die wyksbyeenkoms.
    Ek dink ek moet jou plan bere vir die eerste byeenkoms volgende jaar.
    En gaan kyk of die tuisnywerheid n souttert en n tunarol het. Ek gaan vasbrand met tyd.
    • Gatvol September 26, 2018 at 7:52 am
      Daisy die ou met die metal detector soek goud. Kyk of jy n deal kan maak.
  • daisyblom September 26, 2018 at 7:56 am
    Ons is 90km van Welkom af. Hier sal goud wees. Maar selfs in Welkom is dit nie lonend om te myn nie. Te veel zamazamas.
    En 40km verder is diamante… delwerye. Maar ons het mielies. Dit is witgoud.
    • Legio September 26, 2018 at 8:02 am
      Maak dan vir jouself so n hotdog as oefenlopie
  • daisyblom September 26, 2018 at 8:07 am
    Ek gaan defnitief. Sommer as ek weer oorslaapgaste kry.
  • nicole September 26, 2018 at 10:01 am
    more vanuit ‘n yskoue Kuilsrivier.
    • Gatvol September 26, 2018 at 10:17 am
      Baie geluk met Julie se verjaarsdag. Beplan julle iets?
      • nicole September 26, 2018 at 10:36 am
        Ja ons gaan koek koop en vir haar hoedjie aantrek net soos elke jaar. Dan raak Cola en Julie soos puppies.
        waar het jy dit gesien Gattie?
        • Legio September 26, 2018 at 11:51 am
          Ek het dit ook gesien, Noush het gepost.
  • millie September 26, 2018 at 12:17 pm
    middag

    jimmel wat ‘n week

    • Legio September 26, 2018 at 12:42 pm
      Hello HILDA !!!
  • millie September 26, 2018 at 1:01 pm
    heerlikheid Petrus dis een van daai weke waar ek wens ek was ‘n seekat….doodmoeg gewerk en gery. Ekt ‘n nuwe H1 Panelvan (vd werk) gekoop 2 weke gelede, dit staan op 9 000 km….ons ry ons gatte af
    • Legio September 26, 2018 at 1:46 pm
      H1 Panelvan darn antie maar dis cool