Gaan ondertoe



Comments
  • Gatvol September 25, 2018 at 8:06 am
    Goeie more
  • daisyblom September 25, 2018 at 9:11 am
    More julle. Het jy toe jou kerrietjops gebraai, gatvol?
    • Gatvol September 25, 2018 at 9:30 am
      Heerlik dankie Daisy.
      Wat het jy alles aangevang?
      • Bosvark September 25, 2018 at 9:38 am
        Niks ROLL o net bietjie fles gevat
  • daisyblom September 25, 2018 at 9:41 am
    So bietjies-bietjies gedooi van hoofpyn. Te seer gehad om iets te doen.
    Gebinge op netflix.
    • Gatvol September 25, 2018 at 9:48 am
      Klink amper of jy en Vark saam fles.
      :roll:
  • nicole September 25, 2018 at 10:51 am
    more julle. Ek het niks gedoen nie.
  • millie September 25, 2018 at 12:26 pm
    more more

    gebraai, gedrink, roast en groente gemaak, gedrink, midddag slapies gevang ens en een moerkse storm met hael en wind gisteraand gehad

  • millie September 25, 2018 at 12:27 pm
    Netjiese ete hier bo
  • Legio September 25, 2018 at 12:59 pm
    Eks hier, en lewe nog
  • daisyblom September 25, 2018 at 1:21 pm
    @ Legio… jou gourmet hotdog idee gaan ek moreaand gebruik.
    • Legio September 25, 2018 at 1:47 pm
      Great jy sal dit like

      Jy kan selfs so ver gaan en die binnekant eers effens toast in die oond voor jy dit botter smeer

  • daisyblom September 25, 2018 at 3:27 pm
    Hier kom nou n outjie in. Hy soek iets oor die geskiedenis van die dorp. Ek vra of daar n spesifieke iets is waarmee ek kan help. Ja, hy het vir hom n metal detector gekoop en wil weet watter roetes het die voortrekkers en die soldate tydens die boereoorlog hier gebruik.
    Fok tog. Ek het die heritage sites uitgewys. Hy se hy het al daar gesoek.