Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 21, 2018 at 6:12 am
    Groet
  • Gatvol September 21, 2018 at 8:18 am
    O die ontbyt lyk fantasties
    Seën die hande wat dit voorberei het.
    • Legio September 21, 2018 at 8:34 am
      Lekker chilly poppers
  • Gatvol September 21, 2018 at 9:09 am
    Wat braai julle die naweek?
    My tjops lê in kerrie sous.
  • daisyblom September 21, 2018 at 10:18 am
    Ek is te arm vir skaaptjops. Dis donnirs duur.
    More julle
  • Bosvark September 21, 2018 at 10:30 am
    Dit voel soos winter vandag hier
  • milliemm September 21, 2018 at 11:22 am
    hallo julle

    praat jy varknet, ek het skoon truitjie gaan haal, maar nou skyn die son en is dit baie beter, ek sien ons temp is darem (veronderstel) om 26 grade te wees :roll:

  • milliemm September 21, 2018 at 11:22 am
    varkjops vir die stronk gatties
    fillet vir my en die accountant en hoendersosaties
  • milliemm September 21, 2018 at 11:23 am
    gatties, resep asb?
  • Gatvol September 21, 2018 at 11:30 am
    Millie dis een van daai resepte wat mens sommer aanmekaar slaan.
    Braai n paar uie, roer kerriepoeier em spices by.
    Gooi asyn by. Lepel appelkooskonfyt. Gooi so halwe koppie water by.
    Proe.
    As die asyn dadelik jou asem wegslaan, gooi nog bietjie water by.
    Afkoel en oor tjops.
    Lê 3 dae. Draai bak n paar keer om.
  • nicole September 21, 2018 at 12:41 pm
    ek is terug, het gaan pedicure laat doen. Lekker
  • nicole September 21, 2018 at 12:43 pm
    ek gaan nie braai nie…
  • milliemm September 21, 2018 at 12:44 pm
    dankie gatties, sal dit bietjie try
  • nicole September 21, 2018 at 12:57 pm
    Gattie wanner doen ons weer ons maandelikse ding?
    • Gatvol September 21, 2018 at 1:21 pm
      Ons moet praat.
      Ek vertrek volgende Vrydag op n sabbatical.
      • nicole September 21, 2018 at 4:51 pm
        o ja nou maar dalk dinsdag of woensdag? dit moet qwweer wees want ek wil die kaasbord hê
        • Gatvol September 21, 2018 at 8:17 pm
          Dinsdag is die regte dag
          :+1:
  • Legio September 21, 2018 at 1:25 pm
    Cheers