more more julle
vandag is begrafnis van my buurman
Legio
September 20, 2018 at 9:42 am
Sterkte
millie
September 20, 2018 at 9:45 am
ja dis nooit lekker nie
millie
September 20, 2018 at 9:46 am
legio ek sien dit reen darem nog in die hele kaap langs die kus af
Legio
September 20, 2018 at 9:49 am
Jip en dis fokking koud for real. ek kla mos nooit oor die koue nie, maar met sneeu op Tafelberg is dit KOUD.
Gister oggend so half ses gehael en toe blykbaar op die berg gesneeu.
Dam vlakke vorder goed
millie
September 20, 2018 at 9:57 am
ekt fotos vd sneeu gesien, dit gebeur so by ons as dit in binneland en Drakensberge sneeu, dan vrek ons vd koue
millie
September 20, 2018 at 9:47 am
stukkende plek op my toon langs klein toontjie
Ben 10: is dit ouma se pinkie toon?
Nee die een langs hom
oooo ouma se fielafooi?
Legio
September 20, 2018 at 9:50 am
Bosvark
September 20, 2018 at 10:13 am
Yes Yes Yes
Legio
September 20, 2018 at 10:32 am
Môre Uncle
Hoe gaan dit met jou pa?
Bosvark
September 20, 2018 at 11:17 am
Nee wat hy is OK
daisyblom
September 20, 2018 at 10:35 am
More julle. My kop wil bars.
Legio
September 20, 2018 at 10:47 am
Blykbaar het die aaptwak daarvoor.
Nicole
September 20, 2018 at 10:48 am
more, die zon skyn, bene doen pyn. iets nie reg met pasaangeer. Moet wag tot longarts terug is van Parys (Frankryk) dan gaan die ding bespreek word en dan sal ek seker weerhospitaal toe moet. Baie vriendelike kardioloog so ver stel ek vertroue in hom. Maar gehoor hy wil Australia toe.
Het al zoveel spesialiste dr’s gehad en hulle is almalvort buiteland toe
vandag is begrafnis van my buurman
Gister oggend so half ses gehael en toe blykbaar op die berg gesneeu.
Dam vlakke vorder goed
Ben 10: is dit ouma se pinkie toon?
Nee die een langs hom
oooo ouma se fielafooi?
Hoe gaan dit met jou pa?
Het al zoveel spesialiste dr’s gehad en hulle is almalvort buiteland toe