Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 19, 2018 at 5:57 am
    Groet

    Yeah Maan

  • Gatvol September 19, 2018 at 7:39 am
    Herbal tea?
  • daisyblom September 19, 2018 at 7:49 am
    Ek kry die indruk ons gaan baie nonsens praat vandag. More.
  • Legio September 19, 2018 at 9:45 am
    Lyk my almal is geroek
    • Gatvol September 19, 2018 at 9:53 am
      Nog nie arriveer nie
      Nog op n stasie
  • Nicole September 19, 2018 at 10:08 am
    more. ek wag vir stodels om my plantjies te kom aflewer. moet hulle baie zon hĂȘ? en water krij
    • Gatvol September 19, 2018 at 10:12 am
      Sing vir hulle
      Gee liefdetjies
  • Legio September 19, 2018 at 10:49 am
    Hi Nicole jy kan dit ook by Checkers kry

    • Nicole September 19, 2018 at 11:48 am
      nee wat hulle het klaar gemaak met die little garden
  • Nicole September 19, 2018 at 11:49 am
    right ek moet klaarmaak vir die cardioloog baai baai
  • Legio September 19, 2018 at 2:30 pm
    Cheers