Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 18, 2018 at 5:54 am
    Groet
  • daisyblom September 18, 2018 at 7:53 am
    Eish. Het ons iets verkeerd gedoen of gese?
    • Legio September 18, 2018 at 8:02 am
      Wasabi sop
      • Bosvark September 18, 2018 at 8:37 am
        Gatties se bekende sop het dalk ook so gelyk LOL
  • daisyblom September 18, 2018 at 8:42 am
    Maar gatvol se mense wou nie die sop eet nie. Sy moes dit weggooi.

    @ Legio ek dink ons is kuliner te ongekultiveerd om jou sop te waardeer.

  • Legio September 18, 2018 at 8:47 am
    Daisy weet jy dat jy n avokado sop kry? Dis n somer sop en word koud bedien
    • Legio September 18, 2018 at 8:48 am
      Jy kry n warm een ook, maar die koue een is beter
    • nicole September 18, 2018 at 10:08 am
      ja toe ons nog gaan kuier het in oosTransvaal het ons dit baie ge-eet heerlik!

      Maae hier is die avo’s so duur..is seker van al die bantingers

  • Legio September 18, 2018 at 8:48 am
  • daisyblom September 18, 2018 at 8:50 am
    Ai Legio… ek is nie rerig n foodie nie. Ek like van mieliepap met botter en biltong.
    • Legio September 18, 2018 at 8:52 am
      Daai avo sop is regtig maklik en lekker, en jy kan biltong saam met dit eet.

      Ek sou so ver gaan en gesnipperde bilton in kleiner stukkies te sny en dit ook bo-op by te sit.

      • nicole September 18, 2018 at 10:09 am
        goeie plan
  • Legio September 18, 2018 at 8:51 am
    Dit neem 8 minute om voor te berei en twee ure in die yskas om af te koel.

    As jy n blast freezer het sal dit vinniger gaan

  • daisyblom September 18, 2018 at 9:02 am
    Dit klink lekker.
  • nicole September 18, 2018 at 10:09 am
    more
    • Gatvol September 18, 2018 at 11:04 am
      Hiert
      Ons mag nou ons dagga wettig kweek
      Soppie daarbo lyk juis so groenerig
  • millie September 18, 2018 at 11:25 am
    more more

    seriaaaaas asgat? well done, nou kan ek my daggaplante uitplant in die tuin en nie meer troetel as varings vir kuiergaste nie

    • nicole September 18, 2018 at 11:30 am
      nee nee nee Millie nie vir gaste nie maar vir jouself
  • millie September 18, 2018 at 11:30 am
    die kuiergaste dink dis varings nicole, maar ek praat lekker stront hoor
  • millie September 18, 2018 at 12:32 pm
    vark, kry jy ook so warm????
    • Bosvark September 18, 2018 at 12:34 pm
      Ja ook warm by ons – selfs die kantoor is warm
  • Bosvark September 18, 2018 at 12:34 pm
    Ja ook warm by ons – selfs die kantoor is warm
  • millie September 18, 2018 at 12:43 pm
    warm sterk wind maak dit erger, accountant besig met oudit by een van hulle takke, 41 grade nou daar….
    • Legio September 18, 2018 at 1:06 pm
      Dit re├źn saggies by ons

      Damme is nou 70% vol

      I have just heard on the radio that all water restrictions has been lifted.

      Everthing is back to normal as the local All Back supporters are crying the dams full

      Cry me a river

  • millie September 18, 2018 at 1:15 pm
    fantasiese nuus Legio! so bly saam met julle

    lolol

  • Yolande September 18, 2018 at 1:20 pm
    Whaaat
    • Legio September 18, 2018 at 1:21 pm
      Middag Kuiken hoezit
  • Yolande September 18, 2018 at 1:23 pm
    My genade vark invite my hier uit die bloute. Nie eers geweet ons bestaan nog
    • Legio September 18, 2018 at 1:23 pm
      Nog nooit opgehou nie
      • Legio September 18, 2018 at 1:24 pm
        Net minder geraak ………………. :sad:
  • Yolande September 18, 2018 at 1:23 pm
    Gaan goed. Reen heerlik by ons ook
    • Legio September 18, 2018 at 1:24 pm
      Welkom
  • Yolande September 18, 2018 at 1:25 pm
    Dankie. Wie is nog bekendes hier
  • Legio September 18, 2018 at 1:25 pm
    Daisy suip nog soos n vis net G&T op die stoep
  • millie September 18, 2018 at 1:26 pm
    hallo kuiken
  • Yolande September 18, 2018 at 1:26 pm
    :laughing:
  • Yolande September 18, 2018 at 1:27 pm
    Hi millie hoe gaan dit. En die vark? Is hy nog so ongeskik
  • Yolande September 18, 2018 at 1:28 pm
    En die ander hekse?
  • Yolande September 18, 2018 at 1:28 pm
    Gigi… M
    • Yolande September 18, 2018 at 1:29 pm
      Dellie
  • millie September 18, 2018 at 1:33 pm
    gaan goed dankie, vark sal vark bly
  • millie September 18, 2018 at 1:34 pm
    gigi kom selde hier deesdae
  • Legio September 18, 2018 at 1:40 pm
    Jong vandat GIGI getrek het en getrek is hou sy haarself baie upstairs en is ons nie meer haar klas nie, blerrie snob.
    • millie September 18, 2018 at 1:42 pm
      praat jy wat in die reen sit
  • Legio September 18, 2018 at 1:41 pm
    Gatvol kom loer nog gereeld

    Antie Nicole is hier

    Rot steek soms sy kop hier in

    Blue loer ook af en toe in.

    • nicole September 18, 2018 at 5:22 pm
      ja almal loer
  • daisyblom September 18, 2018 at 1:41 pm
    Rot is nog sy mislike self.
  • Gatvol September 18, 2018 at 2:00 pm
    Hallo Spring Chicken!!!
  • Legio September 18, 2018 at 2:01 pm
    Asgat het nou n ander werk en like ons ook nie meer nie
  • Legio September 18, 2018 at 2:15 pm
    O ja en Chopper moet nie van die baas vergeet nie
  • Legio September 18, 2018 at 2:44 pm
    Cheers