Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 17, 2018 at 6:02 am
    Groet
  • Gatvol September 17, 2018 at 7:39 am
    Hallo
  • daisyblom September 17, 2018 at 9:24 am
    My huisdokter sal opgewonde raak oor die brekfis.

    More julle.

  • nicole September 17, 2018 at 10:31 am
    more almal
  • nicole September 17, 2018 at 10:32 am
    het julle almal goeie naweek gehad?
  • nicole September 17, 2018 at 10:36 am
    ek het gedenk ek moes vandaag cardioloog toe, maar oef dit is pas die 19de.
    ekke bang, dit is ‘n nuwe ene (my dr het Parkinsons gekry so is afgetree. hierdie nuwe ene het sy kamers oorgeneem maar nie sy patiente nie. so nou waar is my leer dan? sal ek alles moet verduidelik wat alles was oor die jare? ek weet nie meer nie…
    • Legio September 17, 2018 at 10:40 am
      Hulle mag nie jou leêr weggooi nie, dit moet by iemand in die archives wees.
  • daisyblom September 17, 2018 at 11:13 am
    Jou leer sal daar wees, Nicole.

    Hoorie, die panelbeaterplek in Welkom vra ver oor die R9 000 vir my kar se regmaak. Terwyl my plaaslike agentskap R5 800 vra. Was vanmore opi foon met versekering en allerhande verskonings hoekom ek eerder die geld in my rekening wil he vir “service provider of choice” en daar spaar ek myself n bybetaling van R2 600. Soms smile die geluksgodin vir jou.

    Maar ek moet n certificate of something van hulle kry en vir die versekering stuur.

    • Gatvol September 17, 2018 at 11:18 am
      Ek kan vir jou n hartseer storie skryf oor die vorige keer wat my kar se. Roes kanker verwyder is.
      Jy sal my nie glo nie.
  • daisyblom September 17, 2018 at 11:22 am
    Vertel…..
  • Plaaspad September 17, 2018 at 11:24 am
  • daisyblom September 17, 2018 at 11:29 am
    Sy bly op n plaas, Plaaspad. Gelukkig nie in n beboude gebied nie.
  • Plaaspad September 17, 2018 at 11:32 am
    Verstaan ek jou reg? Die orkaan bypass die plase in North Carolina?
  • Gatvol September 17, 2018 at 11:43 am
    Sy het seker in die lug in gesing
    :shock:
  • daisyblom September 17, 2018 at 11:52 am
    Ag nee man, Plaaspad. Ek bedoel dis net dat sy nie ini strate gaan swem nie. Haar huis sal ook nie sommer flood nie.
    • Plaaspad September 17, 2018 at 11:59 am
      Die natuur en die dood is die grootste gemene deler. Al is jou kar ‘n Cadillac.

  • daisyblom September 17, 2018 at 1:30 pm
    Ek hoop nou rerig my deal met die versekering gaan deur. Dat ek nie daai bybetaling hoef te doen nie.
    Daar het woensdagnag 2 woonstelle in die ou hospitaalgebou afgebrand. Toe ek dit hoor, toe kyk ek en my councillor vriendin gelyk vir mekaar. Onwettige kragkonneksies is so goed soos brandstigting. Nou dra almal vir die mense aan. Dit is alimentasiemense. Ek bekyk al heelnaweek my kaste so en dink wat ek kan afstaan, veral klere. Maar nou weet ek ook dat hulle dit heel waarskynlik gaan verkoop vir drankgeld.
    Maar aarde, my kaste loop oor, en ek het nou vanoggend hierdie bybetaling gespaar.

    Sit ek nou en redeneer met my gewete.

  • millie September 17, 2018 at 1:44 pm
    middag

    die wind waai ons weg hier vandag
    hittelgolf tref die Laeveld, temps so hoog as 41 grade word hier by ons verwag die week
    ons buurman is gister oorlede
    dis al

  • daisyblom September 17, 2018 at 2:25 pm
    Hier is 3 swart seuntjies opi rekenaars wat google hoe het Michael Jackson homself so wit gebleach. Maar hulle praat afrikaans… nou moet julle die kommentaar hoor.
    • nicole September 17, 2018 at 5:54 pm
      vertel toe