Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 14, 2018 at 5:52 am
    Groet
  • Legio September 14, 2018 at 5:54 am
    Hallo Nicole, ik heb de groep gezien en meegedaan
  • Gatvol September 14, 2018 at 8:01 am
    Die vleis is ietwat underdone
    :(
    Dit sal my leer om van klakouse te praat.
  • millie September 14, 2018 at 9:34 am
    more more

    ja ek eet ook nie bloed nie

  • daisyblom September 14, 2018 at 9:37 am
    Ekke sit by assessor panelbeater met my olierigr kar. Hulle se ek moenie so met my jar ry. Je. Hulle prakseer gou n tentatiewe plan tot versejering die werk goedkeur.
    • Gatvol September 14, 2018 at 9:54 am
      Het Boetie nie n bakkie of trekker vir jou wat hy nie nou gebruik nie?
  • millie September 14, 2018 at 9:43 am
    ai Daisy
  • daisyblom September 14, 2018 at 9:57 am
    Ek is miss independant onthou… En hier fix hulle mos my kar sonder dat ek gevra het.
    Ek dink due assessor het gehoor hod beduie ek vir die dingetjies en thingies en godtertjoes onder my kat. My seker jammer gekry.
    • Gatvol September 14, 2018 at 10:03 am
      Wonderlik.
    • Legio September 14, 2018 at 11:29 am
      Lucky, dit kon n baie duur storie uitgedraai het
  • nicole September 14, 2018 at 12:17 pm
    Middag julle, ek is beetjie laat maar ja ek is so lui vandaag.

    Maaar weet julle wat??????? my kleinseun kom more .Ek het hom al zo lank nie gesien nie.Hy was ondertussen al oa in Italia. Kan nie glo dat hy volgende jaar al in Matriek zit.
    Sy ma het hom laat extra lesse neem in wiskunde, en dit baie beter nou. Hy het goeie punte in alles maar nou sal sy wiskunde ook fantasties. en goeiste hy is al langer as sy pa.

  • Legio September 14, 2018 at 2:24 pm
    cheers