Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 13, 2018 at 5:54 am
    Groet
  • daisyblom September 13, 2018 at 8:06 am
    Ons brekfis omtrent luuks hierdie afgelope tyd! More muise.
  • Chopper September 13, 2018 at 8:08 am
    More julle
  • Legio September 13, 2018 at 8:50 am
    Goeie môre Chopper
  • Gatvol September 13, 2018 at 9:38 am
    Lekker.
    Met n ou roomsousie
    Njam
  • Legio September 13, 2018 at 9:50 am
    Hierdie is ontbeende lamsboud gegarneer met roosmaryn, swart peper, sout en knoffel botter
    • Gatvol September 13, 2018 at 9:52 am
      Perfek!
      Maar daar sal klakouse wees :(
      • Legio September 13, 2018 at 9:55 am
        Fokkie klakouse dan vriet ek dit alleen op
  • Legio September 13, 2018 at 9:54 am
    Saam met dit kan jy bedien soet wortels / patat / gegeurde rys / baba aartappels met uie spriete, wat besprinkel is met die sous van die ontbeende boud.

    Dan vir die boud om die vetterigheid effens af te weer, n ligte mint pesto.

    • Legio September 13, 2018 at 9:58 am
      Mint pesto

      Klompie vars mint blare afgewas en dan verpulp in n mortar en pestle met n krypie growe sout, voel een versoeter by (nie suiker nie) en olyfolie (net genoeg om dit te meng) laat staan dit oornag vir beter geur.

  • daisyblom September 13, 2018 at 9:57 am
    Wat is jou fywrit manier van aartappels gaarmaak, Legio?
    • Legio September 13, 2018 at 10:06 am
      daar is baie hang af waarvoor ek lus is.

      Opgekook in water met sout en dan los jy die skil aan, sny n kruis oor die aartapple en druk die hoeke tot dit in die middel oppop, sit botter in en sprinkel pramasan kaas oor en dan gewone chedder. Sit in oondpan en bak tot die kaas verbruin.

      Of opgekook dan haal jy die skil af sny in wigvorms of groot blokke. Gooi in n plastiek sak en voeg DUCKVAT by, skud goed sodat die aartappels gedek is, die aartappels sal breek dis ok. Gooi dit uit in n oondpan en braai tot bruin. (Dis dit oorsproklike resep vir braaiaartappels, word vandag nog so gedoen in Britse kroee vir publunches)

      Baba aartapples opgekook dan daarna voeg jy vars plaasbottel by met n crushed knoffel huisie en versnipperde uie spriete.

      rou aartappels in skywe gesny en in argila bak in lae gepak met Ina Paarman se aartappel spesery oor gesrinkel en dan n laas chedder bo-oor, bak tot gaar en haal dan die deksel af om te verbruin

      en en en en en daars baie

      • Legio September 13, 2018 at 10:08 am
        As jy nie DUCKVAT kan kry nie gebruik egte plaasbotter
  • Legio September 13, 2018 at 10:18 am
    MAAR hierdie is seker my gunsteling

    Maak mash met botter, sout, knippie rooipeper en melk. Wanneer die mash klaar is voeg dan by gekapte ui (jy kan dit rou insit of eers gaarmaak maar nie bruinbraai nie), opgeklopte eier geele en meel.

    Laat afkoel in yskas en skep dan met n roomys lepel in bolle. Doop in geklopte eier en rol deeglik in broodkrummels, Braai dit nou op alle kante tot goudbruin.

    Jy kan ook gerasperde kaas insit, maar fyngerasperde kaas en nie te veel nie.

    (Niks knoffel nie dis te oordonderend vir die dis)

    • Legio September 13, 2018 at 10:20 am
      Hierdie is n BBC resep

      Ingredients
      750g/1lb 10oz floury potatoes, cut into chunks
      25g/1oz butter
      2 egg yolks plus 2 whole eggs
      50g/1¾oz strong hard cheese, such as cheddar, emmental or gruyere
      50g/1¾oz plain flour
      100g/3½oz panko breadcrumbs
      olive oil, for drizzling
      salt and freshly ground black pepper
      Recipe tips
      Method
      Simmer the potatoes in lightly salted water for 15 minutes, or until tender. Drain and mash thoroughly, preferably with a ricer. Beat in the butter and 2 egg yolks then finally the cheese and season to taste. Cover and leave until firm and cool enough to handle.
      Shape the mixture into 14–16 croquettes, weighing around 50g/2oz each.
      Put the flour, whole eggs and breadcrumbs into three separate shallow bowls and beat the eggs. Dip each croquette in the flour, pat off any excess, then coat in the egg before dipping in the breadcrumbs. Transfer to a baking tray, then leave to cool to room temperature.Preheat the oven to 200C/180 Fan/Gas 6.
      Drizzle the croquettes with oil and bake for 20 minutes, or until golden-brown.
      Recipe Tips
      If you like, you can shallow fry the croquettes in a large frying pan, turning regularly until golden brown. Alternatively, you can heat oil to 180C in a large saucepan or deep fryer and fry for 3–4 minutes. Drain well on kitchen paper and serve piping hot.

    • Legio September 13, 2018 at 10:21 am
      Ek koop somaar broodkrummels by ons P’nP wat klaar gedroog is, dit wat oor is sit ek in die vrieskas vir later gebruik. Dit hou nogal n tydjie en dis goedkoop R20 vir n groot bak.
  • millie September 13, 2018 at 10:33 am
    more more

    jy kan my in ‘n wip van met aartappels, maar helaas, dis op my verbode lys van kos

  • Gatvol September 13, 2018 at 10:55 am
    Sjoe val die kwyl oor my screen
  • nicole September 13, 2018 at 11:06 am
    en dan het die hachebacke ag weet nie meer hoe dit gespel raak,maar jy sn ‘n hele aardappel in skywies maar nie heeltemaal deur nie melt jy boter en fyngesnyde knoffel en laat dit tussen die skywe en dan in die oond tot goudbruin heerlyk
  • nicole September 13, 2018 at 11:10 am
    skuus more en natuurlyk Belgies frites wat jy vir 6/7 min. laat in deepfryer aan 160º laat uitlek en dan sit jy dit opp 180º en bak die frietes nogmaals tot dit ceisp is of na smaak, met selfgemaakte mayonaise.

    Legio kan jy Nederlands lees?

    • Legio September 13, 2018 at 11:21 am
      Ja
    • Legio September 13, 2018 at 11:22 am
      Daai frites is mos Mac Donalds chips met mayo.
      • nicole September 13, 2018 at 11:44 am
        Mmmm nie heeltemaal nie, zelfgemaakte mayoniase is die lekerste en by “den Anker” Kry jy die ook.
  • Legio September 13, 2018 at 1:41 pm
    Nicole, waarom wilde je weten of ik Nederlands kan lezen?
    • nicole September 13, 2018 at 4:55 pm
      ik wou je inschrijven by ‘n Fb groep die lekker koken. Net uit interesante heid
  • Legio September 13, 2018 at 2:12 pm
    Cheers