Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 12, 2018 at 6:16 am
    Groet
  • daisyblom September 12, 2018 at 8:11 am
    Water my mond nou… more julle.
  • daisyblom September 12, 2018 at 9:01 am
    Ag damn… ek het my kar garage toe gevat vir die konstante olielekkery. Nou is die Sump gebars. Wat die sump ook al mag wees.
    • Gatvol September 12, 2018 at 9:09 am
      Kry tog vir ons n mechanic op die groep.
      Ek het my kar geneem. Mooi verduidelik hy maak gorramajorarra hoes hoes. Toe sit hulle nuwe rem goed in. Nou maak dit gorrajor gorrajor. Verdomp.
  • daisyblom September 12, 2018 at 9:22 am
    Dit sal nogal nuttig wees. Ek het nounet n claim gedoen.
    My Willem mechanic verstaan mooi van elke geluid wat ek probeer namaak. En hy lag nie, dis die belangrikste. Hy bring ook nooit n rekening nie.
    Nou gaan Varkie se gedagtes weer op loop gaan.
  • Legio September 12, 2018 at 9:31 am
    Sump is die tenk onder jou enjin waarin al die olie gehou word. Die oliepomp pomp die olie vandaar na die bokant en res van jou enjin wanneer die enjin aan is. Indien die sump gekraak is en jy verloor olie kan jy jou enjin laat vasbrand en dit is baie geld om te laat regmaak.
    Wat my wel pla is hoe het dit gekraak in die eerste plek? Iemand moes oor iets gery het wat dit kon beskadig. (Ek sĂȘ niks verder nie)
  • Legio September 12, 2018 at 9:37 am
    Sump

    • Gatvol September 12, 2018 at 9:41 am
      Dis daai potholes.
      Of oor mens of dier gejaag in die donker.
      :(
      • Legio September 12, 2018 at 9:45 am
        Ek dink ook so, oor mens (Flenters dalk) oppad drankwinkel toe vir haar Gin aankope.
        • Gatvol September 12, 2018 at 10:09 am
          Geen wonder die Flenters stories het opgehou nie.
          Dis so hartseer.
          • Legio September 12, 2018 at 10:14 am
            :cry: dis baie sad, hy was so n goeie man met n hart van goud. Wou net goed doen op sy manier.
  • Legio September 12, 2018 at 9:42 am
    Sump is daai ding heel onder

  • Legio September 12, 2018 at 9:44 am
    Maak die laaste foto oop en lees die byskrifte, dis nie noodwendig jou kar nie, maar dis waar meeste karre se sump sit.
  • nicole September 12, 2018 at 10:17 am
    more julle. alles lyk weer grys vandaag…..
  • daisyblom September 12, 2018 at 10:27 am
    Dit verduidelik die olielekke.
    Askuus, kyk en lees gou anderpad… fok tog :roll:

    Ek ry nogal baie grondpad, Legio

  • daisyblom September 12, 2018 at 10:28 am
    Was nou lank met versekering op die foon. Moet vrydag my kar in Welkom he by assessor.
    • Gatvol September 12, 2018 at 10:31 am
      Ja tog net nie Bethlehem nie.
      • Legio September 12, 2018 at 10:35 am
        Daar is nie beskikbare oornag verblyf nie
  • daisyblom September 12, 2018 at 10:42 am
    Moenie my herinner nie. Netnou beland ek weer in Ongevalle weens bemoerdgyt.
  • Chopper September 12, 2018 at 10:58 pm
    Samp en beans is lekker. Gooi boontjies in die kar se petroltenk en stampmielies in die carburettor.