Sjoe, maar jy het moeite gedoen met brekfis, Legio.
Dis hef-aan hierdie week! Na daai horribale kursus en laasweek se siekverlof het ek verlang na my boeke en my customers.
Legio
September 10, 2018 at 8:07 am
Ek doen altyd moeite
Legio
September 10, 2018 at 8:34 am
.
nicole
September 10, 2018 at 8:37 am
Dit lyk soos ‘n hartige ontbyt! lekker dankie Legio
More julle
Legio
September 10, 2018 at 8:37 am
Môre Tannie Nicole
Gatvol
September 10, 2018 at 8:40 am
Goeie more
50 shades of blue in die kaap
Legio
September 10, 2018 at 8:42 am
Jip Ten minste reen dit nie om dit nog erger te maak nie
neee vandaag voel dit sos lente. Skuus dit is lente. en in die andere halrond is dit nou herfst
millie
September 10, 2018 at 12:17 pm
middag,
ek sien julle damme is amper vol legio en darem kan julle nou bietjie asemhaal met die streng beperkings
Legio
September 10, 2018 at 12:25 pm
Damme si 70% vol, maar hulle het die beprekings net verlaag vanaf Level 6b na Level 5
toe.
Dit maak n verskil aan die tariewe ook.
daisyblom
September 10, 2018 at 1:37 pm
Ai julle, ek sit nou so lekker en giggel. Kleindorpse stories. So hou vriendin Miemie en haar pa en broer hul jaarlikse Bonsmare en dorper skaap veiling. Boeregasvryheid op sy beste. Quiches en toebroodjies met aankoms. Steak, tjips en mushrooms vir middagete. Wafels en roomys vir poediens. Oop kroeg. Hardehout ingesluit.
Hulle maak gewoonlik kos vir 130-150 mense. Hierdie jaar daag daar 180 mense op en die veiling is n groot sukses.
Maar die storietjie waaroor ek lag…. die ouetehuis se bussie was ook daar. Hulle was lus vir beeste kyk en lekker eet en drink op die huis. Fokkie hoender en groente by die tehuis.
My vriendin se gestremde boetie is so oud soos ons en woon daar. Hy was ook daar met sy loopraam.
So ewe gaan se die kos was lekker. Met rooi wange. Die ouetehuisbussie is omtrent laaste daar weg.