Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 7, 2018 at 5:57 am
    Groet
  • Gatvol September 7, 2018 at 6:27 am
    Eiertjie!!!!
  • Legio September 7, 2018 at 7:49 am
    Egg Benedict
  • millie September 7, 2018 at 9:30 am
    more more, heerlike reenbuitjie gehad vanoggend
  • nicole September 7, 2018 at 10:10 am
    ek is baie lief vir hierdie eierkie. Legio reen dit by jullie? Hier skyn die son.
  • daisyblom September 7, 2018 at 10:35 am
    More. Ons het vir 2 dae verstik ini stof. My internis se enigiemand wat bo 70kg weeg, is te dik.
    More al julle dikketjies.
    • Plaaspad September 7, 2018 at 10:43 am
      Hallo julle

      Daisy die stof ken die rede wees dat jy so hoes.

      • Gatvol September 7, 2018 at 11:02 am
        Briljant!!!
      • Legio September 7, 2018 at 11:16 am
        Ek het ook so gedink, dalk moet sy n ander “cleaner” kry.
  • Plaaspad September 7, 2018 at 10:43 am
    *kan die rede wees.
  • daisyblom September 7, 2018 at 11:42 am
    Ek hoes al van Februarie af, plaaspad. My slukderm is geirriteerd, volgens die anti-dikke internis.
    Ek gaan lunch saam met oud-kollegas. Sal ek nou maar die tjips verruil vir slaai?
  • daisyblom September 7, 2018 at 11:43 am
    Wie van julle het enige lekker naweekplanne?
    Ek sien ons gaan bibber van die koue.
  • nicole September 7, 2018 at 12:08 pm
    saterdag het ek ‘n afspraak om vals boobies te kry. (Protheses) dat ek weer normaal lyk as ek somerse klere aantrek! ek is nogal opgewonde.
    • Gatvol September 7, 2018 at 12:29 pm
      Aitsa!!!
  • Legio September 7, 2018 at 2:44 pm
    Cheers