Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 4, 2018 at 5:55 am
    Groet
  • Legio September 4, 2018 at 7:07 am
    17
  • daisyblom September 4, 2018 at 8:29 am
    10.6 sug
  • Gatvol September 4, 2018 at 8:41 am
    Ontbyt lyk heerlik
    Daisy gaan dit al beter?
  • millie September 4, 2018 at 9:22 am
    more more
  • daisyblom September 4, 2018 at 9:39 am
    Ji0. My moermeter het net te veel in die rooi gehardloop.
    • Gatvol September 4, 2018 at 10:03 am
      Wat het jy geleer daar huh?
      • Legio September 4, 2018 at 10:14 am
        Lyk my hulle het haar geleer spel, want sy spel vandag baie beter
  • Bosvark September 4, 2018 at 10:22 am
    Daisy het jy toe die kursus deur gekom ?
  • millie September 4, 2018 at 10:24 am
    die mense by die stronk se werk slow strike – ry 5km per uur werk toe
    • Gatvol September 4, 2018 at 10:39 am
      Hau!
  • nicole September 4, 2018 at 10:41 am
    hiehie
  • nicole September 4, 2018 at 10:41 am
    more julle
  • nicole September 4, 2018 at 10:42 am
    Legio het jy die birdisland book al gelees??
    • Legio September 4, 2018 at 11:13 am
      noggie
  • nicole September 4, 2018 at 10:42 am
    ek gaan weer vinnig bed toe…wou net hello kom sé
  • daisyblom September 4, 2018 at 11:31 am
    Ka, deyrgekom. Maar moet mog werkstuk doen.
    • Legio September 4, 2018 at 11:32 am
      O gedorie daai spelklasse het ook nie gewerk nie
      • Gatvol September 4, 2018 at 12:20 pm
        Sy sal weer moet gaan
        • Legio September 4, 2018 at 12:21 pm
          Ek dink sy gaan haar werkstuk dop met al daai spelvoutu
      • Plaaspad September 4, 2018 at 1:12 pm
        Hallo julle

        Ek kan nie verstaan waarom Daisy haar kommentaar nie eers proeflees nie?

  • Legio September 4, 2018 at 1:07 pm
    tick tock die tyd stap aan.
  • daisyblom September 4, 2018 at 2:28 pm
    Plaaspad, ek tik sonder n bril op my selfoon. Die migraines het my rerig inderstebo en ek is n dag of drie met siekverlof.
  • daisyblom September 4, 2018 at 2:33 pm
    My buurman anderkant die straat is baie moerig vandag. Biets op fb o. Dat iemand die nuwe plante op sy sypaadjie gesteel het. Se so ewe as jy nie n geldjie vir plante het nie, moenie steel nie, vra him net.
    Nou wonder ek net hoeveel is hy bereid om te gee?
    @ plaaspad,.met diabetis het my oge vreeslik verswak. Selfs met my leesbril soos nou, is die lettertjies vreeslik klein.
    Vetskoon maar.
    • Plaaspad September 4, 2018 at 2:40 pm
      Hi Daisy

      Jammer om te hoor. My kommentaar was tong in die kies gewees. Enlarge the print on your screen.