As ek deesdae die carbs so sien le…. dan sien ek net blaasontsteking.
En die versteekte suiker in daai tamatiesous.
Bloedsuiker gaan spike en paar dae hoog wees en dan [email protected] iets weer…..
Legio sal weet waarvan ek praat.
Gatvol
1 year ago
Vrydag kos!
millie
1 year ago
more more
vandag is die dag wat ek iemand met ‘n baseball bat gaan donner
daisyblom
1 year ago
Laat ek saggies wegglip… ekhet nog niks verkeerd gese nie…
Groet
As ek deesdae die carbs so sien le…. dan sien ek net blaasontsteking.
En die versteekte suiker in daai tamatiesous.
Bloedsuiker gaan spike en paar dae hoog wees en dan [email protected] iets weer…..
Legio sal weet waarvan ek praat.
Vrydag kos!
more more
vandag is die dag wat ek iemand met ‘n baseball bat gaan donner
Laat ek saggies wegglip… ekhet nog niks verkeerd gese nie…
neee, dis die kantoor teef
more
ek dog die kantoorteef is in die oad gesteek?
Ja dis seker net een van die plekke
nee hier sal sy nie so lucky wees nie
kug kug hoe nou???
Cheers