Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 31, 2018 at 5:54 am
    Groet
  • Gatvol August 31, 2018 at 8:04 am
    Vir Daisy
    Skipskop
    Pak op pak op
    Sit jou goedjies op jou kop
    • daisyblom August 31, 2018 at 11:04 am
      Die facilitator waa n uur laat en hey nie al die towtae gemerk nie. Die prese tatkons mowy 10 mon wees, nou is hier 3 poepolle wat graag hul eie stemme hoor. Trek al verby 20 mim.
      • Legio August 31, 2018 at 11:05 am
        Ek het absoluut geen idee waarvan jy praat nie, is dit VrystaAfrikaans
        • nicole August 31, 2018 at 11:41 am
          hiehie
  • nicole August 31, 2018 at 10:54 am
    Is vrydag . Ek het tuinman. Dit is my seun se verjaardag. Gister is die axel van sy trailerstukkend want die 1 wiel is afgekom. Gelukkig het die bussie nie gerol nie(seun het an advanced driving course gedoen. Gelukkig is geen een van sy pax beseer nie. ook nie kar wat achter homm gery het. Hy was vershriklik verskrik. ‘n voorbykomende toer bussie het gestop en sy passasiers opgelaai want hy moes by die bussie bly. sjoe ek was ook verskrik. Ek denk Onze Liewe Heer het hom beskerm. baie dankbaar
    • Legio August 31, 2018 at 11:07 am
      Gaan julle paartjie vanaand?
      Gaan daar strippers wees?
      • nicole August 31, 2018 at 11:41 am
        nee hy kom pas more aand by die huis.
  • millie August 31, 2018 at 11:12 am
    more more

    dankie tog dis vrydag…..

    blom, jy beter donners vinnig huis toe kom, jy raak al meer onsamenhangend
    jammer van jou seun se ongeluk Nicole, maar baie geluk met sy verjaardag, Cheers!

    • Legio August 31, 2018 at 11:14 am
      HELLOOOOOOO HILDA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  • Legio August 31, 2018 at 11:15 am
    Selftan lotion werk beter as room
  • millie August 31, 2018 at 11:26 am
    Petrus! Whats up? Hoe lyk die berg?
    • Legio August 31, 2018 at 11:30 am
      Toe onder n kombers en dit reën daai sewedae reën te lekker
      Gaan vanaand die ysbeer challenge by Bloubergstrand doen
  • daisyblom August 31, 2018 at 11:27 am
    Die presentations moet 10min weea? Nou hou hulle n fokkieng konsert.
    Ek verlang my bib. My huis. My stiltes.
    • Plaaspad August 31, 2018 at 7:59 pm
      Hi Daisy

      Jy is seker nou al rustig by jou huis? Geniet die naweek.

  • nicole August 31, 2018 at 11:43 am
    ek verlang ook partymaal stiltes
    • Legio August 31, 2018 at 11:46 am
      Ek verlang na n lawaai party, maar niemand wil een hou nie
  • Legio August 31, 2018 at 11:52 am
    Sê dan maar Hêppie Bifday vir jou seun
  • nicole August 31, 2018 at 12:03 pm
    sal so maak Legio.
  • Legio August 31, 2018 at 1:54 pm
    Cheers