Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 24, 2018 at 5:42 am
    Groet
  • Gatvol August 24, 2018 at 8:15 am
    Goeie more
  • daisyblom August 24, 2018 at 9:09 am
    My matriekklong het pragtig gelyk gisteraand en sy date was net so mooi.
    Ek het haar ouers meer as n jaar vlugtig ontmoet en gisteraand het ek met hulle gaan uiteet. Het ons nou lekker gekuier!
    • Legio August 24, 2018 at 9:27 am
      Waars die kiekies
  • daisyblom August 24, 2018 at 9:31 am
    Hmm… ter wille van privaatheid, laat ek eerder nie nou post nie.
  • daisyblom August 24, 2018 at 9:46 am
    My coffeeshopvriendin het n nuwe liefde !
    • Legio August 24, 2018 at 10:01 am
      Is dit n man of n vrou ?
    • Bosvark August 24, 2018 at 10:03 am
      Is hy wit ?
    • Bosvark August 24, 2018 at 10:04 am
      Wat is daai regte naam van jou Daisy – is hy ‘n geleentheids pompie ?
  • daisyblom August 24, 2018 at 10:15 am
    Ja varkie, hy is wit. IT programmer wat so jaar of 2 jonger is as sy. Haar dogtertjie is woes beindruk, haar tienerseun moes eers gewoond raak aan die idee.

    hmmm… haar dogtertjie het gisteraand by n maatjie geslaap en tienerseun na matriekafskeid by sy oupa. Ek het saam met die matriekklong se ouers gaan uiteet toe hulle by my huis kom en hulle het self in die gastekamer gaan nesskrop. Ek ly af die nuwe liefde het versigtig gevra of hy nie maar opi bank moet slaan nie. Maar toe se vriendin vir hom ek se dit is okay om na 40jr n fuckbuddy te he.

    Hy gesels baie lekker. Baie maklik uit sy dop gekruip.

    Ek is rerig bly vir haar. Sy is jong getroud en haar man is nou 5jr oorlede. Die single wees was nie vir haar lekker nie.

    • Bosvark August 24, 2018 at 10:18 am
      Van watter dorp is hy ?
  • daisyblom August 24, 2018 at 10:22 am
    Ook in Bloem. Sy het mos verhuis soontoe.
  • Legio August 24, 2018 at 10:24 am
    OOOOOOO FOK tog hierdie teelfloppe maak my woes befok vandag.
  • daisyblom August 24, 2018 at 10:26 am
    Haal diep asem en stap weg. Kom later terug. Voor jy op hulle skel.
  • Legio August 24, 2018 at 10:44 am
    Skel ? Lankal by skel en vloek verby, as ek kon het ek n paar klappe uitgedeel.
  • Bosvark August 24, 2018 at 10:56 am
    Legio poef jy nogsteeds in die garage ?
    • Legio August 24, 2018 at 10:57 am
      Nee ek kak somaar in die tuin
  • ella August 24, 2018 at 11:15 am
    More gevreekies….. dis heerlike Vrydag!

    Oor 2 weke gaan ons namakwaland toe vir blommekyk onder andere. Ek sien so uit, ek ken daai wêreld glad nie.

    Varkens, wat is nuus oor die sog se rugoperasie?

    • Bosvark August 24, 2018 at 11:26 am
      Sien dokter oor drie weke – maar dit sal gedoen moet word
      • ella August 24, 2018 at 11:27 am
        eish, ek wil dit nooit weer oor hê nie, dit was erg vir my. Arme sog
        ONs het mekaar raakgeloop so ruk terug by wingtip. Reël biekie ‘n kuier vark, sal lekker wees om weer ammal se gevreekies te sien
        • Legio August 24, 2018 at 11:33 am
          Bietjie ver vir ons
        • Legio August 24, 2018 at 11:33 am
          Goeie môre Ella
          • ella August 24, 2018 at 11:34 am
            More vreemde legioen. Jip, dis jammer julle is so ver man :evil:
          • Legio August 24, 2018 at 11:43 am
            :smile:
  • Legio August 24, 2018 at 1:49 pm
    cheers