Goeie more
Is Daisy nog in die bed mer haar siekte?
Legio
1 year ago
Is dit wat sy hom noem ?
nicole
1 year ago
wie is hy? more julle lekker olyfe.
My been is bleddy seer. Julie het per ongeluk op die seer plek gespring so nou is die ding nof verder oop en baie eina.
O en na 2 jaar kom Nicola se ma Sondag kuier. ek het skoon myself in ‘n naarheid laat val… sy bly tot Donderdag. Sy kom hulle (die nuwe boyfriend ) se dinge ens… inpak. Maar stel jou voor hoe dit sal wees as sy weer weg gaan. Arme arme Nicola. Sy denk haar ma gaan bly.
daisyblom
1 year ago
Ek is lekker gatvol vir myself. Antibiotika help niks. Huisdokter het gisteraand stoomgoete gebring. Ek is nou sieker as maandag.
Groet

Varkie en sy griepspuite 🙄