More. Het ons al skete en pyne uitgeruil? Ek het sondagmiddag roosbome gesnoei. Siende dat ek heel winter genetflix het, is my lyf sedert gisteraand in pyn. Ek staan in paaiemente op. Beweeg suutjies.
Tot my boude is seer.
Gatvol
August 7, 2018 at 8:23 am
A nee a.
Van n bietjie snoei?
Het jy darem n bedding om gespit ook?
Legio
August 7, 2018 at 8:26 am
Verbeeld jou hoe gaan sy voel na n bietjie saag, takke saag.
daisyblom
August 7, 2018 at 8:52 am
Ek se mos: ek het die hele winter genetflix. En geshowmax.
Gatvol
August 7, 2018 at 9:10 am
Het jy before en after fotos?
Legio
August 7, 2018 at 9:17 am
Then and now?
daisyblom
August 7, 2018 at 9:38 am
Julle is nou verspot. Ek is net onfiks. Het mos nie meer n woef wat om die blok wil gaan stap nie.
daisyblom
August 7, 2018 at 9:42 am
Ek het gistermiddag vir 3 ure lank debatte gesit en luister. Toe my Ilizka pop moes praat het ek maar uitgesit. Voor daar moord ini hoenderhok is. Sy wen toe anyway loshande. Haar meneer het haar beoordeel. Die ander twee judges het ook goeie punte gegee.
Ek het n nice dankie-se pakkie gekry: n Lindt sjokolade, Jacobs koffie in n blikkie, en n Huisgenoot resepte tydskrif.
nicole
August 7, 2018 at 9:55 am
more more.
Seun vandaag weg ..tuinroete die seisoen het begin. Gelukkig maar is daar nog toeriste wat nie bang is nie.
nicole
August 7, 2018 at 9:56 am
Daily Maverick
In Numbers
20%
The estimated amount of extra anaesthesia required to knock out a redhead compared to their less-gingery counterparts.