Groet
more more
More
enige raad vir ophou rook?
een girl hier by my suffer vreeslik en ek en sy gaan mekaar bliksem, sy gaan cold turkey en haar humeur is vlambaar
Shame man gaan koop vir haar n pakkie en n lighter Hou dit in jou laai vir krisis tye
was al lus om dit te doen gatties maar sy trek al by amper 2 weke, is dit nie veronderstel om dan al beter/oor te wees nie?
ek dink as ek gaan koop rook ek sommer saam met haar!
wat het van die vark geword?
more julle
Groet
more more
More
enige raad vir ophou rook?
een girl hier by my suffer vreeslik en ek en sy gaan mekaar bliksem, sy gaan cold turkey en haar humeur is vlambaar
Shame man gaan koop vir haar n pakkie en n lighter
Hou dit in jou laai vir krisis tye