Gaan ondertoe



Comments
  • Legio June 15, 2018 at 5:50 am
    Groet
  • Gatvol June 15, 2018 at 6:22 am
    More more
    Happy happy Vark!, ek hoop jou mensies bederf jou vandag uit jou nate uit!
    :+1:
  • Legio June 15, 2018 at 6:39 am
    Happy birthday Vark lekker dag vir jou

  • rot June 15, 2018 at 9:06 am
    baie geluk vark
  • Bosvark June 15, 2018 at 9:15 am
    Baie dankie
  • nicole June 15, 2018 at 10:58 am
    Baie geluk varkie!
    • Legio June 15, 2018 at 11:14 am
      Humm re├źn dit nog by julle, want in die stad sous dit behoorlik

      So die extreme weather warning was nie verkeerd nie ……………………………

      • Gatvol June 15, 2018 at 11:31 am
        Reen so aan en af
        Legio jy sal nie die wasgoed buite kan ophang nie
        • Legio June 15, 2018 at 11:57 am
          aaaauuuuhhhh fokkie toggie
      • nicole June 15, 2018 at 11:40 am
        ja maar dit was geen hurricane nie!
        • Legio June 15, 2018 at 11:56 am
          Die Stad het nooit van n Hurricane gepraat nie, hulle media release was n extreme weather warning.
          • nicole June 15, 2018 at 12:00 pm
            maar die hoaxer het en die stad emergencies telefoon lyne was oorlaai met oproepe
  • nicole June 15, 2018 at 11:40 am
    reen en son hieso. Maar as dit reen dan saus dit.
  • Legio June 15, 2018 at 1:57 pm
    Cheers
  • ROT June 15, 2018 at 2:16 pm
    Het die burgermeester toe vir Daisy “uit gehaal” ???
  • nicole June 15, 2018 at 3:36 pm
    dit reen alweer Yiepie!