Gaan ondertoe



Comments
  • Legio June 13, 2018 at 6:36 am
    Groet
  • daisyblom June 13, 2018 at 7:53 am
    Net een eier vir brekfis?
    • Gatvol June 13, 2018 at 9:03 am
      Ek sien daai ding
      Daisy jy besef seker dis Vadersdag Sondag. Kan jy jou voorstel hoe daai klont moet rondspring.
  • daisyblom June 13, 2018 at 9:18 am
    Moenie snottie wees met Stefaansie nie.

    Is die kouefront al by julle?

  • Legio June 13, 2018 at 9:21 am
    Die koue klont behoort ons teen laatnag of môre te tref en hou tot Vrydag dalk Saterdag ook
  • ROT June 13, 2018 at 9:49 am
    Gatvol dis Vadersdag Sondag en mens kry nie pryse vir volume nie maar eerder kwaliteit

    Zuma skop sy gat in elk geval as dit by volume kom

  • Gatvol June 13, 2018 at 9:51 am
    Die liefdevolle Jacob
    :+1:
  • nicole June 13, 2018 at 11:13 am
    more julle! My Labradane is laas Donderdag gesteriliseer en sy het so’n kap rond haar kop sodat zy nie kan krap nie. Sy sit oorals vas met die ding. Sy het nou al 2x die elektriese verwarming laat val. En nou werk dit nie meer. So ek sal weer ander moet koop Dit was die 9vinne een
    • Gatvol June 13, 2018 at 11:23 am
      Is dit die hond wat soos n tapyt lyk? Arme ding maar sy is seker amper gesond al?
      • Legio June 13, 2018 at 11:31 am
        Nee man Julie die groot brak
      • Legio June 13, 2018 at 11:31 am
        Lyk soos n lopende lamp met lampsade
        • nicole June 13, 2018 at 11:34 am
          gigigle
      • nicole June 13, 2018 at 11:36 am
        Gattie bedoel jy Susie? Dit is haar winter hare wat sy dra. whahaha Ek gaan haar nou vertel.
  • Gatvol June 13, 2018 at 11:37 am
    Nee Legio ek praat van Judy. Daar is nog n ander tapyt ook.
  • Gatvol June 13, 2018 at 11:50 am
    Nicole sou julle nie ook n vars kat kry nie?
  • nicole June 13, 2018 at 2:20 pm
    ja tom tom is mos plotseling oorlede. Nou het ons ‘n kat van de rescue sy naam is whiskers en is baie liefdevol met Cola
  • Legio June 13, 2018 at 2:40 pm
    Cheers
  • ROT June 13, 2018 at 2:41 pm
    legio ping my gou .. ek het groot nuus
    • Legio June 13, 2018 at 2:48 pm
      PING
      • ROT June 13, 2018 at 2:51 pm
        hou maar die nuus stil vir eers
        • Gigi June 13, 2018 at 7:04 pm
          Ek sal ook vir niemand se nie GRIN