Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Mei 20, 2019 at 6:02 vm
    Groet
  • Gatvol Mei 20, 2019 at 7:22 vm
    More
    Koud en nat
    Ons kla nie
    :+1:
  • millie Mei 20, 2019 at 9:12 vm
    more more

    legio you’ve got mail

    • Legio Mei 20, 2019 at 9:28 vm
      I won’t stress it.
    • Legio Mei 20, 2019 at 11:37 vm
      Ja en die griep is erg die jaar, met die griep inspuiting kry jy dit en dit neem twee weke om te herstel, met medikasie van die dokter neem dit n fortnight, sonder enige meds en oor die toonbank kakies neem dit 14 dae.
    • Legio Mei 20, 2019 at 11:42 vm
  • millie Mei 20, 2019 at 9:52 vm
    ok legio, dankie
  • millie Mei 20, 2019 at 10:09 vm
    nog ‘n kollega verloor gisteraand :sad:
  • millie Mei 20, 2019 at 10:16 vm
    ek sien die kaap kry sulke lekker reen, hier by ons is dit nog somer
  • nicole Mei 20, 2019 at 11:04 vm
    more julle, ja lekker reen. Maar die son begin kop uitsteek.
  • nicole Mei 20, 2019 at 11:04 vm
    lekker ontbyt njammies.
  • daisyblom Mei 20, 2019 at 2:43 nm
    So het ek hierdie jaar vir die eerste keer gegaan vir n griepinspuiting. Raai wie is vanoggend vir n week afgeboek vir bronchitus?