Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Mei 15, 2019 at 6:24 vm
    Groet
  • millie Mei 15, 2019 at 9:42 vm
    more more

    wonder wanneer word dit winter

  • nicole Mei 15, 2019 at 10:35 vm
    hier skyn die son ook, oogende is dit koud.
    More julle
    Die ontbyt lyk lekker vir lunch sorry middagete.
  • nicole Mei 15, 2019 at 10:38 vm
    hoekom is daar mense wat so onduidelik praat aan die foon. My gehoor is niks verkeerd mee maar ‘n anderskleurige persoon met aksent wat mompel is vir my verdorie baie moeilik om vriendelik te bly en praat met glimlag in my stem
    • Gatvol Mei 15, 2019 at 11:37 vm
      Die fout lĂȘ by ander mense. Hulle praat binnesmonds, ek merk dit ook op.