middag
ek is laat want ek het man wat kom om die Grand piano te laat waardeer. So ek moes huis netjies kry. Is moeilik met die guinea pig wat in die sitkamer is. Komeberse oor al die stoelen want honde hou daarvan om daar te lê en die katte ook. Ek moet my voet styf hou want anders kry ons nog voel ook.
Groet
Goeie more
more

n Voël ook
Wou ek ook vra toe bly ek eerder stil
Môre Almal
Nicole hoekom laat jy die klavier gaan
nee ek wil net weet hoeveel hy waard is vir versekering
Mooi
Want jy kan vir n voël mooi leer by die klavier
Dis eintlik n goeie gedagte
whahahaha!
faaaaaack ons nuwe hondjie is soos ‘n 4 maande oue babatjie in die huis….ons is knaend natgesweet om haar in toom te hou
my papegaai praat lelik
😯
ja se ek ook gatties