Gaan ondertoe



Comments
  • daisyblom Maart 7, 2019 at 7:38 vm
    Dit lyk na n reenerige dag se ontbyt.
  • Legio Maart 7, 2019 at 7:52 vm
    Cheers

    Jip dit lyk na 30% kans op reën in Kaapstad

  • Gatvol Maart 7, 2019 at 8:35 vm
    More
    Daisy hoe vorder jou hond na sy operasie?
    Nou kyk ons na eiers
    😟
  • daisyblom Maart 7, 2019 at 9:12 vm
    Oscar is heel happy in my huis. Was net bietjie bang vir die donderweer. Hy hou meer van die beddegoed ini sitkamer as in my kamer. Sy steke kom oor n week uit.
    Hy eet hongerig en ek leer hom nog om die opening in die agterdeur te gebruik. Halfvyf vanoggend het ons n pipirun gedoen.
    Stroopsoet op n kussing langs my bed geslaap.
    Hy is n liefie.
  • daisyblom Maart 7, 2019 at 10:09 vm
    Terwyl ek nou so oor die kop geslaan is met die nuwe liefie en ek 15 en 22 dae verlof tot my beskikking het en ons verlofure mag gebruik… laat ek nou die voorreg misbruik en die res van die dag met die liefie gaan spandeer.
  • millie Maart 7, 2019 at 1:18 nm
    ek moet ongelukkig werk…..jy is lucy blom