Ek was tandarts toe met my seer mond, het nou anti-biotics gekry om te drink
nicole
1 year ago
ek het gehuil om niemand met my wou praat nie. maar alles is weer reg. og arame Legio alweer by die tandards. als tand pyn vat net klein slukkie wiskey en hou dit op die seer tand. Dit help baie goed. So was ek al lank niemeer by die aaklige tandards.
Ek kan nie by die werk Whiskey op my tand sit nie hulle sal my fire
nicole
1 year ago
Cola het haar in die badkamer opgesluit saam met Susy (die spaniel van my ma) Ek kry haar nie uit nie. Sjoe hoop nie die hond gaan getraumatiseerd wees nie.
Groet
More almal
Ons gryp weer die bul by die horing
Môre Gatties
more julle
baie sleg geslaap. My pyn pille was op en my been was sooooooooooooooooooo seer.
hoe was julle naweek?
en wanneer kry ons weer vir ‘n slag reen?
niemand antwoord meer nie. En ek huil hartverskeurend!
Hoekom huil jy?