Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Mei 3, 2019 at 7:17 vm
    Groet
  • nicole Mei 3, 2019 at 10:25 vm
    ek groet jou ook Legio.

    Is maar stil hier. Hoe lyk die weer in die Kaap Hier lyk dit bewolkt. Maar toe ek wakker word die son lekker geskyn.

  • nicole Mei 3, 2019 at 10:26 vm
    die souttert hierbo lyk lekker
  • nicole Mei 3, 2019 at 12:41 nm
    lyk vir my allemaal het baie werk. Gattie ek is jammer ons het nou nog ‘n plan gemaak nie. as ons mekaar sien sal ek vertel…
  • Legio Mei 3, 2019 at 2:28 nm
    Hi Nicole ek het vroeg gery,