Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 23, 2017 at 6:03 am
    Groet

    Hin hartlike en welgeluksalige goeie môre aan almal, rooflesers ingesluit.

    Hoop julle het n heerlike dag

  • Gatvol November 23, 2017 at 7:34 am
    Dankie Legio
    Happy Thanxgiving
  • Bosvark November 23, 2017 at 7:35 am
    Yes Yes Yes

    My geyser het vanoggend gebars FOKK

    • Gatvol November 23, 2017 at 7:46 am
      By ons gebeur dit gewoonlik oor Paasnaweek.
    • Legio November 23, 2017 at 7:56 am
      Het jy darem n adult diaper aangehad ?
  • daisyblom November 23, 2017 at 8:37 am
    Dit kon op n sondagoggend gewees het, varkie. Dan was dit dubbel die koste.

    Gatvol, vir wat het jy ons die week so afgeskeep.

    • Gatvol November 23, 2017 at 8:42 am
      My jaarlikse kuiermense het begin arriveer. Die keer lyk dit of die een outjie lank gaan bly. Die helfte van sy meubels is al hier.
      :roll:
      • Legio November 23, 2017 at 8:48 am
        Gaan hy water help bespaar ???
  • daisyblom November 23, 2017 at 8:47 am
    Okayyy.. is hy darem beindruk met die spyskaart?
  • Bosvark November 23, 2017 at 8:48 am
    LOL my pa kuier tans by my

    Sy slappkamer was ook onder water – dit was vir hom ‘n verrassing toe hy in die water opstaan

    • Legio November 23, 2017 at 8:49 am
      Het hy gedink hy het sy water gebreek ?
      • Bosvark November 23, 2017 at 8:54 am
        LOL
      • Gatvol November 23, 2017 at 8:55 am
        Die arme oom.
        • daisyblom November 23, 2017 at 8:59 am
          Ek vra: like die outjie jou kos?
          • Gatvol November 23, 2017 at 9:14 am
            Ek dink so. Goeie maniere. My kant van die familie.
  • daisyblom November 23, 2017 at 9:32 am
    Bak vir hom poedieng.

    Ons takeaway plek bak soggens vroeg sulke klein vetkoekies @ 50c. Klein en baie bros. @ R2,25 vul hulle dit met bacon en fetakaas. Ek het vanmore 10 bestel En al 10 nou opgevreet. My mond blink van die olie.
    My maag pyn.

    • Gatvol November 23, 2017 at 9:36 am
      Dit klink of meeste voedselgroepe ingesluit is. Miskien kort jy net n lemoen of n bier.
      :+1:
  • daisyblom November 23, 2017 at 9:45 am
    My maag pyn en ek is naar. Al daai olie… my gestel is dit nie gewoond nie.

    Hoorie… my staatsaanklaer vriendin ..wat huisvrou was en nou die skool se finansies doen en minder verdien as my cleaner :roll: kom vra maandag al wat doen ek moreaand..en as sy eers begin met “Janes vra..” dan weet ek: babysitting duties required..
    Hulle het n okkasie in BFN en Janco vertrek saterdagoggend op n belydenisafleggingtoer Kaap toe. Maar 6:00 die oggend al. Kan hy kom oorslaap? En gaan ek Kersmark toe? Want sussie wil aan die modeparade van herwinbare materiaal gaan deelneem… sal ek haar vat? Dan slaap sy ook sommer oor.

    Wens julle klomp nie julle het my gehad toe julle kiddies grootgemaak het nie?

  • daisyblom November 23, 2017 at 9:46 am
    Terwyl Janco nou oorslaap kan hy sommer die gate inslaan vir my nuwe fotoraampies en braai. Sorted. Perfekte mutualistiese verhouding.
  • millie November 23, 2017 at 10:41 am
    more more

    vark ons geyser het gebars toe ons in die wildtuin was ROLL gelukkig het my ous my hartkind gebel om die water buite toe te draai
    kakspul…..

  • millie November 23, 2017 at 10:42 am
    ek beter vir my ander werk soek
    sien net foto op daisy se comment en wonder hoekom wil sy spyers in ‘n copier inslaan
    • Gatvol November 23, 2017 at 11:00 am
      Hau! Jy het langverlof nodig.
  • millie November 23, 2017 at 11:14 am
    praat jy met die besoeker!
  • Nicole November 23, 2017 at 11:44 am
    bah ek hou nie van hierdie tyd van die jaar..is alsof allemaal gespanne raak. daar is geen plesier aan niets nie.
  • ella November 23, 2017 at 11:48 am
    More gevreekies. Ek stem met jou saam NIcole, in die kantoor loop gemoedere ook maar hoog. Nes elke jaar :roll:
  • Nicole November 23, 2017 at 11:52 am
    en in die winkels is al die frenetiese gekoop van allerlei dingen waar hulle vir maande moet betaal. ag nee..wens mens kon erens in die berge klein huisie en stilte en natuur en ook die rede van Kerstdag beleef.
  • Gigi November 23, 2017 at 11:53 am
    More julle!

    Jammer vir die geyser Varkwater, soek jy hin virtuele drukkie?

    Phew ons het amper gedooi vannie hitte die week, en toe dooi ek amper aan een of anner pes dat ek in die hitte so koue koors kry dat ek met sweetpak sokkies 3 duvets en warmwater sak innie kooi le!

  • Gigi November 23, 2017 at 12:04 pm
    ‘n Huisie by hin afgelee strand sal ook werk Nicole! LOL
    • Nicole November 23, 2017 at 12:20 pm
      jaa
    • Gatvol November 23, 2017 at 1:40 pm
      Ek is in! Baie klein huisie! Geen plek vir oorslaap gaste. Seelug.
      • rot November 23, 2017 at 1:48 pm
        ok ek is ook in maar kan ek my eie 3 skêre kies ?
        • Gigi November 23, 2017 at 1:50 pm
          Yap!
          • Gigi November 23, 2017 at 1:51 pm
            OOPS dis vir Gatvol se comment
          • rot November 23, 2017 at 1:52 pm
            lol
          • rot November 23, 2017 at 1:57 pm
            ag gigi dis ok . jy kan kook , gatties kan die wasgoed doen en Nicom kan skoon maak **evil**
          • rot November 23, 2017 at 1:59 pm
            ek sal die “security” doen….. ala op die stoep sit met my farlookers en strand dophou
  • Gigi November 23, 2017 at 1:59 pm
    LOL
  • Nicole November 23, 2017 at 2:15 pm
    het hulle die duikboot gevind?
    • rot November 23, 2017 at 2:54 pm
      hey — los die “seamen” jy moet gaan skoon maak

      GIGI het met n pot sop op haar skoot aan die slaap geraak en alles op haar klere en die vloer gemors

      Gatties is klaar besig om gigi se chef coveralls te was maar het gegly op die vuil vloer nou is haar bloemers ook in die was

      die vloer is nog vuil.

      en as jy daar klaar is moet jy UBER bel sodat hulle jou kan vat om ys te gaan koop

      Gigi en gatties het hulle gaaie in die see gaan afspoel

  • Daisyblom November 23, 2017 at 2:32 pm
    En hoekom is ek nie genooi nie, Rot?
    • rot November 23, 2017 at 2:38 pm
      Watse bydra sou jy kon lewer ? Die drank is klaar in n coobox langs my stoel ;) en boeke word nie in die huis toegelaat nie, net rugby op die dstv ;)
      • rot November 23, 2017 at 2:46 pm
        jy kan dalk saam Vark, plaaspad en kougom gaan bly —- na n week sal vark permanent storm dronk wees en daar gaan niemand nodig wees om die twee se fights op te breek — iemand wat hulle groot skel worde sal verstaan *koes*

        ps jy sal seker ook moer was , skry, skoon maak en kook ook *sorry*

        • rot November 23, 2017 at 2:47 pm
          ps jy sal seker ook moet was , skryk, skoon maak en kook ook *sorry*
  • millie November 23, 2017 at 3:09 pm
    as ek saamgenooi was Roll sou ek seker gemaak het die snacks is daar
    olywe
    kaas
    biltong, chilli bites en wyn
    • Nicole November 23, 2017 at 3:12 pm
      njam
    • rot November 23, 2017 at 3:14 pm
      mille jy kan maar saam met blue topless op die strand gaan lê — *roll* Wie dink jy moet ek dan met die farlooker dop hou ?
  • millie November 23, 2017 at 3:15 pm
    lmfga
    • rot November 23, 2017 at 3:16 pm
      Ella en Kadoes kan ook kom saam bly —- hulle kan die “bure” bliksem as hulle wil kom kuier *lol*
  • millie November 23, 2017 at 3:18 pm
    faaaaack daai fight wil ek graag sien :lol:
  • rot November 23, 2017 at 3:19 pm
    oja en Nicom jy hoef nie die badkamers skoon te maak nie. daarvoor sal ek vir Dolla kry *grin*
  • millie November 23, 2017 at 3:20 pm
    snap, ek dink nou net dieselfde
  • millie November 23, 2017 at 3:21 pm
    en vir asgat moet ons passop, sy is die waslap dief
  • rot November 23, 2017 at 3:21 pm
    en vir julle ladies se entertainment . kan legio so een keer per week sonder n hemp op sy tramplien voor in die tuin kom spring !
    • rot November 23, 2017 at 3:24 pm
      en as julle soen was die week sal ek hom vra om bommelakiesies met sy skotse kilt aan te doen
      • millie November 23, 2017 at 3:26 pm
        awesome!
  • rot November 23, 2017 at 3:24 pm
    soen =soet
  • rot November 23, 2017 at 3:26 pm
    Cheers ek moet nou eers loop ys koop . Nicom wil mos nie UBER om te gaan ys koop nie !
    • Nicole November 23, 2017 at 4:05 pm
      baai rot.♥
  • millie November 23, 2017 at 3:26 pm
    baai rot