Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 21, 2017 at 6:05 am
    Groet
  • daisyblom November 21, 2017 at 8:25 am
    Ek le vanmore en wag vir die selfoon se wekker. Sien dis nog nie eers halfsewe nie. En snooze en snooze. Kyk later opi selfoon. 8:05. Ek moes al 7:30 begin werk het. :shock:
  • Legio November 21, 2017 at 11:11 am
    Môre Môre

    en n welgeluksalige dag aan almal, rooflesers inkluis

  • daisyblom November 21, 2017 at 11:35 am
    dis net ek en jy vandag.
  • Nicole November 21, 2017 at 11:44 am
    dieselde met my gebeur weer gaan lê 5:30 en gesnoose en 9:00 skrik ek wakker aie en ik het zo baie om te doen.

    groet ook vir julle

    • Nicole November 21, 2017 at 12:01 pm
      dit moes eintlik 9:45 gewees het.
  • Nicole November 21, 2017 at 11:45 am
    weet julle dikwyls tik boodskap klik “enter” en later kom ek teru en ek sien ek het nie post comment geklik nie.
    • Legio November 21, 2017 at 12:07 pm
      dit gebeur maar as mens oud raak …………………… koes
      • Nicole November 21, 2017 at 12:15 pm
        jy hoef nie te koes nie, dit is maar so mens begin vergeet.
  • millie November 21, 2017 at 12:25 pm
    middag julle
    ons kaiings braai vandag uit!
  • daisyblom November 21, 2017 at 12:44 pm
    Ek het nou rerig my humeur verloor met n user. Hoe meer ek verduidelik die internet is offline en die officeprogram connect nie as dit offline is nie, hoe minder verstaan hulle. Toe maak ek alles oop, laat hulle memory sticks insit, en toe gee ek sommer ongeduldig n preek dat hulle sommer aanneem ek sal vir hulle lieg… hulle het verskoning gevra en geloop.
    Ek moet dalk minder geirriteerd wees.
  • rot November 21, 2017 at 1:20 pm
    Dalk moet jou n e-mail vir management stuur oor jou laat kommery *grin* jy l;il mos op almal
    • rot November 21, 2017 at 1:43 pm
      Laaik mos om op almal te klik **koes**
  • Nicole November 21, 2017 at 2:08 pm
    jy beter koes rot! net nou doen sy ‘n “plaaspad” op jou
    • rot November 21, 2017 at 2:24 pm
      lol plaaspad ignore ek – VIR BLOM trek ek oor my skoot en piets ek goed *rol*
  • daisyblom November 21, 2017 at 2:24 pm
    Jip. Skuldig. Halfuur laat vir werk. En ongeduldig gewees met n gebruiker.
  • daisyblom November 21, 2017 at 2:29 pm
    My lont is kort. As ek in verstaanbare engels s t a d i g verduidelik die rekenaars is offline, wat verstaan hulle nie? Toe WYS ek haar… toe staan sy met so idiotiese uitdrukking en ek vra: did you think I lied to you? Einde-van-die-jaar sindroom. My geduld met die publiek raak net min.
  • Nicole November 21, 2017 at 5:14 pm
    ons vergewe jou blommekie