Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Maart 6, 2019 at 5:58 vm
    Groet
  • daisyblom Maart 6, 2019 at 7:50 vm
    As ek nou n joernalis was, het ek gaan hoor wat het die 2 mysiekies se ouers te se oor hul gebroedseltjies se maniere.
    • Legio Maart 6, 2019 at 8:01 vm
      Ek sou weer wou sien dat meer mede studente die jong man sou help

      Waar is die leuse, eendrag maak mag almal is so groot bek agter af en agter na, maar fok man come to the party when the party is still rocking.

      • nicole Maart 6, 2019 at 10:28 vm
        Stem 100% saam met jou Legio
  • Gatvol Maart 6, 2019 at 8:17 vm
    Lewensles: moenie n doos wees nie
    Dis wat die joernalis vir die meisietjies kan sĂȘ
  • Bosvark Maart 6, 2019 at 9:59 vm
    Yes Yes Yes

    Daai student is my broer se seun

    • Gatvol Maart 6, 2019 at 10:16 vm
      :+1:
    • nicole Maart 6, 2019 at 10:29 vm
      Wow varkie goeie seun
    • Legio Maart 6, 2019 at 11:32 vm
      So gesien Vark

      Gaan skud sy hand vir my

    • Legio Maart 6, 2019 at 11:35 vm
      Vark, hy het n klomp KAK mede studente, hulle moes hom bygestaan het en gehelp het
      • Gatvol Maart 6, 2019 at 12:20 nm
        Praat jy met lippe
        Hy was die enigste ordentlike mens
        Sy ouers kan moerse trots wees
        • Legio Maart 6, 2019 at 1:26 nm
          Sy oom kan ook trots wees op hom
    • nicole Maart 6, 2019 at 2:00 nm
      ja Ons is almal trots op hom, want jy is sy oom en jy behoort tot de familie van de Bosmuise!
  • millie Maart 6, 2019 at 2:25 nm
    vark, ek is super trots op jou boeta se seun! Ekt nogal gedink dit moet familie wees toe ek die van sien. Waarvoor gaan of is hy besig om te leer?
    • Legio Maart 6, 2019 at 2:42 nm
      Interior decorator
  • Legio Maart 6, 2019 at 2:41 nm
    Cheers
  • Gigi Maart 6, 2019 at 7:51 nm
    Respek vir Broer se seun Varkspeen!

    Wanneer kom jul kleinding?