Hi Nicole. Hier is die weer so op en af. Ons het baie sneeu die laaste paar weke gehad. Maar dan is daar dae wat dit warm mis en dit smelt. Vandag voorspel hulle +1 so ‘n nice dag.
Dolla
10 days ago
Hallo julle! Almal gesond? Humiditeit is erg hier innie Baai! Hopelik reen dit later! Hallo Weggie! Hoe gedra die virus hom daar oor die see ? Groete…. 💕
Hi Dolla. Gaan beter hier by ons virus gewys as daar by julle. Ons numbers het opgetel na die Christmas break maar ons is baie laer as wat julle is. Die kids doen die week online learning en apparently gaan hulle terug vir in school leaning volgende week. Maar ons sal moet sien of dit gebeur.
Wow julle speel nie hier rond nie. Kebabs vir breakfast.
Dankie Chopper, dit lijk heerlik
more weglêkind Gaan dit goed?
In die Kaap is dit vandaag ‘n heerlike koel dag. die vorige daë was baie warm.