Gaan ondertoe



3 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
25 days ago

Groet

@Plaaspad, het n treadmill gekoop en loop elke dag op dit. Maar is toe mos slim en loop kaalvoet en vandaar die blaas. Moes van beter geweet het. Maar toemaar dit sal weer genees en dan loop ek weer.

Dit doen wondere vir my suiker vlakke

nicole
nicole
24 days ago
Reply to  Legio

fantasties Legio Ek groet ook. Is nes my seun hy fiets elke dag of stap met met honde. doen ook wonders aan sy suiker. En stress vlakke. want nog steeds geeen werk en kar verkoop is maar niks. Mense koop geen karre nie.

nicole
nicole
24 days ago

Dit reen met emmersvol! Die engelkies is besig om die hemel te skrop. Spring cleaning