Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 month ago

Groet

Jissou ek sou kon doen met so iets

nicole
nicole
1 month ago
Reply to  Legio

ja more Legio. Woensdae by die Anker is dit”special mossels en ook wafels!

Plaaspad
Plaaspad
1 month ago
Reply to  Legio

Hi Legio

Legio
Legio
1 month ago

Woensdae by FranDruckers is dit eat as much wings for R150 en hulle het 14 souse om van te kies

Daisyblom
Daisyblom
1 month ago

More. Na al die lockdown en toe die shutdown en onluste in ons dorp, het ek vandag my bib oopgemaak.

Julle, dit het verskriklik op die plase gebrand. Maar genade is groter as die skade. Die voer en medisyne vir diere stroom in.

Legio
Legio
1 month ago
Reply to  Daisyblom

En is jou boeke ok, niks muf nie?

nicole
nicole
1 month ago
Reply to  Daisyblom

Is jy OK Daisy? Onluste?? Ek kyk geen nuus meer. Luister net nog radio.

Daisyblom
Daisyblom
1 month ago

My boeke is gesanitise, en gefumigate. En ek sanitise en meet die koors van elke gebruiker wat hier inkom.

Plaaspad
Plaaspad
1 month ago
Reply to  Daisyblom

Hi Daisy

Wat van die mense wat asimptomaties is?