Gaan ondertoe



6 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
25 days ago

@Nicole het julle al begin huis soek in Brackenfell? Dis nou tyd om te koop met die laer rente koerse is dit n kopers mark.

nicole
nicole
25 days ago
Reply to  Legio

Nee Legio. Ik hoef mos nie te leen nie. Sal mos nooit meer ‘n bond kry nie. Too old my dear.

Legio
Legio
25 days ago
Reply to  nicole

Ok, maar dis steeds nou die tyd om te koop, huispryse is “beter” nou met lockdown. As jy n jaar wag gaan jy duurder betaal vir n huis.

Hoe gaan julle maak met vervoer vir Cola van julle af na die Paarl skool toe en in die middae terug? Amandel weg is chaos in die oggend en middag. Ek weet hulle het n bussie wat ook die kids optel. Maar dis ekstra kostes.

nicole
nicole
25 days ago
Reply to  Legio

Die idee is (was) dat sy by haar pa gaan bly, maar as die buitenlandse tourism nie op kom nie …. Als hulle weer gaan tour sal sy by ons moet bly, Weet nie wat se kant op nie. ,, Ek hou van die huis. Maar daar moet zoveel aangedoen word, dat ons nou pas uitvind wat’n vrot koop dit was. As ek dit alles moet regmaak… en moet eers huis verkoop om diegeld te hĂȘ om dit te doen. Sal moet raad vra

nicole
nicole
25 days ago

Het nou net die assessor vir my dak gekry. Hulle betaal nie vir wear and tear. Damnation! Nou ja sal eers maar afwag wat die teruvoer is wat ek kry.