Gaan ondertoe



11 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
nicole
nicole
26 days ago
Reply to  Legio

ja boet like vir my firefox het die ding toe endelik gedoen.

nicole
nicole
26 days ago

more julle

nicole
nicole
26 days ago

Paar weke gelede het Nicola mos steke in die tone moet kry. Sal sy gister tog nie weer hardloop en dieselde tone stamp!! Weer dokter toe hierdie maal het hy keuse gegee nioe of wel. Sy het “nie” gesê maar as dit na more nie beter is moet daar alsnog steke in. Sug
En die ma geniet haarself en vergeet van die kind.

Legio
Legio
26 days ago

Hello Nicole

nicole
nicole
26 days ago
Reply to  Legio

ello ello legio. Julle het lekker naweek gehad nê

Legio
Legio
26 days ago
Reply to  nicole

Heerlik heerlik, somaar n wyntoer ingewerk ook.

nicole
nicole
26 days ago

en firefox het vir my 1 dag van ou Fb gegee, en vandaag is dit al die nuwe. Nou ja sal maar gewoont moet word …..

nicole
nicole
26 days ago

die ontbijt is baie calorieë… maar nou ja as dit ma lekker is.

nicole
nicole
26 days ago

O nu is dit weer ou form op Firefox.

nicole
nicole
26 days ago

cheers !