Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 14, 2017 at 5:50 am
    Groet
  • daisyblom September 14, 2017 at 7:45 am
    Hoorie, dis betaaldag vir ons more. En dis hoogtyd. Weet nie wat ek met my geld gedoen het nie… maar my petrolliggie ting ting ting al van dinsdag af. Toe gaan gooi ek R40 se petrol in, sommer met kleingeld wat ini kar rondle. Ek het laas naweek te veel geld op die kuier kinders geblaas. *trek skouers op* maar wat! Hulle gaan eendag na my kyk as ek ini ouetehuis is.
  • Legio September 14, 2017 at 7:58 am
    Workshop / training vir die res van die dag gaan groot

    Cheers

  • Gatvol September 14, 2017 at 8:45 am
    Daisy wat gaan jy doen vir take away? Of kan jy op rekening koop?
  • daisyblom September 14, 2017 at 8:48 am
    Ek eet darem nie elke dag take aways nie, gatvol.
  • daisyblom September 14, 2017 at 8:49 am
    Dis koffie en beskuit vandag.
  • Asgat September 14, 2017 at 9:28 am
    Hallo apies
    Het ek al genoem dat ek volgende week met verlof is?
    En nee Vark dis nie dieselfde plek nie
    Ons gaan na Baden. Naby Montague. ATKV. Net members. Volg julle? Maar ons is nie members. Ons gaan off season. Winter special. Ons gaan 5 dae en betaal vir 2 dae. Die interieur van bungalows is Pine en Novilon. Ons sien vreeslik uit
  • daisyblom September 14, 2017 at 9:40 am
    Geniet die ruskansie. Ek is 4 daggies met verlof na die langnaweek. Maar ek gaan my tuin opfix.
  • daisyblom September 14, 2017 at 12:25 pm
    Ek is nou rerig nie lus vir koffie en beskuit nie.
  • millie September 14, 2017 at 1:16 pm
    middag julle
    faaaaaack dis warm
  • Legio September 14, 2017 at 1:58 pm
    anooses