Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 13, 2017 at 6:12 am
    Groet
  • daisyblom September 13, 2017 at 7:40 am
    More julle. Die werksweek is darem amper halfpad.
  • Gatvol September 13, 2017 at 9:03 am
    Goeie more
    Ontbyt op n plankie
  • daisyblom September 13, 2017 at 9:46 am
    Ek het ontbyt geskiep. Nou sit ek en dink of ek nie n engelse brekfis by die take-away plek moet bestel nie. Of french toast met feta en bacon en groen vye by die coffee shop.
    • Gatvol September 13, 2017 at 9:50 am
      O die laaste opsie klink fantasties.
      • daisyblom September 13, 2017 at 9:51 am
        My vriendin se shop is nie goedkoop nie.
  • daisyblom September 13, 2017 at 9:50 am
    Ai julle. Die verskeidenheid van mense met wie ek daagliks te doen het. Tot die man wat die asblikke uitgooi. Dit is seker die ondankbaarste werk. Sien hom in die voorportaal, hardloop op my hakke agter hom aan. Gaan grawe die buitedeur se sleutel uit. Vra hom mooi om die asblik uit te gooi. gee die deur se sleutel.
    Kom hy so ewe nou hier in. Hy vrot van die stink. Kom se ewe nederig hy het die asblik uitgegooi en die deur gesluit. Gee die sleutels terug. Maar in sesotho. Ek se dankie.
    In sy dag is ek seker die enigste een wat dankie se. Hy is kruppel en ek vermoed parkinsons. Hy bewe baie erg. Maar laat ek eers die sleutels met sunlight gaan was.
    • Gatvol September 13, 2017 at 11:32 am
      Ons drom dag is Maandae. Niemand sê dankie nie.
  • millie September 13, 2017 at 11:30 am
    more more
    • Gatvol September 13, 2017 at 11:33 am
      Hallo Millie. Wat vang jy aan?
  • millie September 13, 2017 at 11:38 am
    werk
    werk
    werk gatties
    vrydag gaan ons na ‘n troue in die Noorde
    • Gatvol September 13, 2017 at 11:51 am
      Lekker
    • Legio September 13, 2017 at 1:03 pm
      Ek wil net sê ek gaan nie saam nie.
  • Legio September 13, 2017 at 1:04 pm
    Millie, is dit n wil of moet troue?
  • millie September 13, 2017 at 2:45 pm
    nee gelukkig nie legio
    jaaaaare lange vriende se kind
  • Gigi September 13, 2017 at 7:34 pm
    Ai Daisy ek hoop jy het die asblik man ‘n randjie of 2 in die hand gestop!