Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 11, 2017 at 5:53 am
    groet
  • daisyblom September 11, 2017 at 8:12 am
    More pampoene
  • Legio September 11, 2017 at 10:59 am
    Die dag wat ek n behoefte het om somaar net stront te praat is hier niemand

    Cheers

  • Nicole September 11, 2017 at 11:03 am
    more julle, niemand is hier nie want ek denk niemand wil muffins hê vir ontbyt nie.
    Het julle lekker naweek gehad?? Seun is saterdag weer weg op tuinroete kom volgende saterdag terug en dan weer weg. so …
  • Nicole September 11, 2017 at 11:03 am
    praat maar stront Legio, ek luister.
  • Gatvol September 11, 2017 at 11:33 am
    Ek love stront. Gaan asb met vrymoedigheid voort.
  • Nicole September 11, 2017 at 11:45 am
    allo Gattie nee hy het sy stront heel waarschynlik erens anders afgelaai!
  • Rot September 11, 2017 at 11:47 am
    Sê maar net ;)

  • Gatvol September 11, 2017 at 11:59 am
    Ek wil net vir die capies vra hoeveel dae loop julle met dieselfde klere. Het julle al gesien hoeveel water gebruik die wasmasjien. Julle mag anoniem ook antwoord.
    • Nicole September 11, 2017 at 12:09 pm
      ek het ‘n quick wash setting. en die water loop net niet volgens de gewig van die dinge wat jy wil was. Die machine weeg dit. Maar ja ek sal makkelik 2 dae met dieselde loop, of die volgende dag laat “air” en dan weer aantrek. en dan was. Met klein kinders is dit moeilik want jy moet hulle party maal 2x per dag skoon klere aantrek.
      • Gatvol September 11, 2017 at 12:14 pm
        Ja ek weet nie wat verder. Ons het nie geld vir groot boetes nie.
        • Rot September 11, 2017 at 12:19 pm
          Bad dan maar saam met die buurman
          • Gatvol September 11, 2017 at 12:40 pm
            Stort :(
  • Nicole September 11, 2017 at 1:16 pm
    ek het iemand gevra oor my water rekening en ek is nog onder die limiet. blykbaar doen ek baie goed.. en in pleks van elke dag stort kan mens ook jou was by die wasbak. As Helene Zille dit kan dan kan ek dit ook! in mij kinderjaren het ons dit ook moes doen. Daar was nie stort nie by my ouma nie. Ons het selfs nog water moet pomp met so’n handle en 1x per week in galvanised bad gewas so …ons was ook skoon.
  • rot September 11, 2017 at 1:16 pm
    Nee Bad, dan kan julle klere sommer was terwyl julle “branders” in die band maak ;)
    • Legio September 11, 2017 at 1:18 pm
      Nicole is gewoonlik te gesuip om uit die bad te kom nadat sy daar in is. koes woes
      • rot September 11, 2017 at 1:19 pm
        maar haar wasgoed sal skoon wees met al die gespartel … lol
      • Nicole September 11, 2017 at 1:22 pm
        ja is so Legio ek kan nie bad want ek kan nie meer uitklim nie. So dan stort ik of was by wasbak. En ons het ook so’n klein showerding waar die water uitkom. somens moet baie mooi kyk dat jy ‘n waterstraaltje vang. en sit die water af terwyl jy inseep en dan vinnig afspoel. op Cape talk gehoor dat jy musiek moet aansit en by die begin van ‘n lied begin was en as die lied klaar is moet jy ook klaar gewas wees.
  • Nicole September 11, 2017 at 1:18 pm
    ek denk ook as jy alles met die hand moet was sal mens gouer meedere male selde klere dra. Ons sal moet deurbyt want die toeriste kom en die Kaap gaan baie meer water verbruik.
  • rot September 11, 2017 at 1:18 pm
    gee julle wasmasjien en skryk yaster vir julle “ousie” dan kan sy julle wasgoed “take-away” was, Die DA worry mos nie as hulle water in die lokasies mosrs nie …. *koes*
  • Nicole September 11, 2017 at 1:25 pm
    maar dit wil nie sê dat ons ook moet mors nie. My Liesbet kom wys my elke maand haar water rekening,, want sy spaar ook. (sy het ‘n huis gekry laas jaar. sy was eers hoogs ontstel dat sy nou vir water en krag moet betaal. Sy kon nie glo dat sy dit nou elke maand moet betaal.
    • rot September 11, 2017 at 1:28 pm
      Sy moet net by Leigo aansoek doen om indiget verklaar te word ;)
      • Nicole September 11, 2017 at 1:31 pm
        sy is mos kleurling en sy betaal nie grondbelasting nie en sy kry waterkorting. Maar sy mag voor (ek denk) 6 jaar nie haar huis verkoop nie.
  • Nicole September 11, 2017 at 1:29 pm
    weet wat die ergste is droogte of teveel water soos in Miami en al die plekke. Die mense wat geevacueer het wat van hulle troeteldiere. Nousch sê daar is ‘n groot zoo in miami wat doen hulle met die arme diere? en die rioolering wat oorloop. die mens wat in hulle huise gebly het yuk sal nie lekker wees …was gister aand aan die TV geplak sjoe dit was erg.
    • rot September 11, 2017 at 1:31 pm
      Dis so maar die yank Hoernaliste plak dit ook maar dik aan.
      • Nicole September 11, 2017 at 1:34 pm
        is eintlik lekker om jou weer terug te hê Rot. Hoe gaan dit met blue?
        Ja ek besef hulle plak dit dik aan maar tog die camera shots van die goed wat rondvlieg en bome en die water sjoe ek het eintlik koud gekry net om dit te sien.
  • rot September 11, 2017 at 1:42 pm
    Ek sien gister n clip van n hoernalis wat met n 10jarige seun praat.
    SY – het n moerse storm baatjie met kappie aan
    SEUN t-shirt en PT-broek
  • rot September 11, 2017 at 1:44 pm
    ps blue is fine
    pps baba rot is fine. klein bliksem het sy kar laasweek so ligte stampie gegee
    • Nicole September 11, 2017 at 3:36 pm
      ag chame is mos ook maar ‘n mens…en papa sal mos betaal
  • rot September 11, 2017 at 1:45 pm
    .

    • Nicole September 11, 2017 at 3:35 pm
      giggle ek weet van die!
  • rot September 11, 2017 at 1:48 pm
    Nicom Net iets oor die Storm. Daai fokkers bly al jare daar en kry gereeld Storms, so hulle “BOU” reg en ken van wanner om weg te hol. As so iets ons moet trek is daar groot kaka
    • Nicole September 11, 2017 at 3:33 pm
      Ja ek weet….
  • rot September 11, 2017 at 1:49 pm
    dis moes 9/11 se herdenking vandag ook
    • Nicole September 11, 2017 at 3:34 pm
      en ja ons het daaraan gedenk maar ek denk mense vergeet seker…nou dit was ‘n tragetie van moerse proporties