Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 8, 2017 at 5:58 am
    Groet
  • daisyblom September 8, 2017 at 8:14 am
    More julle.
  • millie September 8, 2017 at 9:17 am
    more more
    vandag werk ons net halfdag – gaan bietjie braai en drink
  • daisyblom September 8, 2017 at 9:18 am
    Dis wat ek ook beplan. Maar die braai is eers vanaand.

    Ek het n moegte oor my wat skrik vir niks.

  • Bosvark September 8, 2017 at 9:20 am
    Ek gaan net tot 10h00 werk
  • millie September 8, 2017 at 9:21 am
    myself ook doodmoeg
    vark mail vir my jou olie verskaffer se detail
    • Bosvark September 8, 2017 at 9:23 am
      Maak so
  • millie September 8, 2017 at 9:34 am
    dankie
  • Legio September 8, 2017 at 9:52 am
    Ek waai 12 uur
  • daisyblom September 8, 2017 at 9:58 am
    Ek waai sommer halftwaalf.
  • Legio September 8, 2017 at 11:16 am
    Daisy Jy kan nie vroeƫr huistoe gaan nie, dis dan International Literacy Day vandag, watter programme bied jy vir die gemeenska aan vandag in die Bib???
  • daisyblom September 8, 2017 at 11:25 am
    How to treat a librarian nicely: let them leave early.
  • Legio September 8, 2017 at 11:29 am
    Ek wonder wat het van Platkuif en ouens soos Ricky Louw geword
  • Nicole September 8, 2017 at 11:42 am
    more julle, ek is verwaai.
    Platkuif gaan volgens sy Fb bls. baie goed.
    • Gatvol September 8, 2017 at 11:48 am
      Hahaaa laat my wonder of Jurels nog leeg.
  • Legio September 8, 2017 at 11:55 am
    Cheer ek ry nou
  • Nicole September 8, 2017 at 12:40 pm
    lekker naweek almal