Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 5, 2017 at 5:45 am
    Groet
  • daisyblom September 5, 2017 at 8:12 am
    More julle. Vriende van my is met n bus vol kinders af Hartenbos toe vir n skooltoer. Vanmore bel die koshuismoeder my wakker. Sussie gooi al heelnag op. Arme kind. Vir haar n bed tussen die boekrakke gemaak en sy slaap n kishou. Vat haar later vanmore dokter toe. Hierdie griep is erg vanjaar.
  • daisyblom September 5, 2017 at 9:01 am
    Okay… ek het nou al gorts uit die bib se mat probeer was. As shame, sy is vuurwarm, baie bleek en voel glad nie lekker nie. Het al gaan marie beskuitjies koop.
  • daisyblom September 5, 2017 at 9:55 am
    Ja wel, ek moes al die emmer met marie beskuitjies daarin ook gaan uitgooi….
  • Nicole September 5, 2017 at 11:10 am
    droe toast en swart rooibostee dalk?
  • Nicole September 5, 2017 at 11:10 am
    more julle
  • Nicole September 5, 2017 at 11:11 am
    I baie koud in die Kaap.. Gister zomer temperatuur. Griepweer
  • daisyblom September 5, 2017 at 12:03 pm
    Huisdokter se hier is n gastro bug en bronchitus in die omloop. Maar dit is goed vir haar besigheid.
  • Legio September 5, 2017 at 2:27 pm
    Moerdyk van Tonder maar ek is besig
  • Legio September 5, 2017 at 2:28 pm
    cheers