Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 1, 2017 at 5:53 am
    Groet
  • daisyblom September 1, 2017 at 7:35 am
    Oee, dit lyk soos krismis se ontbyt.
  • daisyblom September 1, 2017 at 8:17 am
    Ek wou “lenterig” aantrek vandag. Nou sit ek en koudkry.
  • Asgat September 1, 2017 at 8:55 am
    Hoert
    Ek het wit en rooi aan en rooi boots want dis nog winterkoud
  • daisyblom September 1, 2017 at 9:04 am
    My toonnaels is spesiaal rooi geverf, maar nou is my tone blou.
  • Bosvark September 1, 2017 at 9:22 am
    Lentedag sucks
  • Legio September 1, 2017 at 9:24 am
    Ja dit blêrrie reën nie
  • daisyblom September 1, 2017 at 9:51 am
    Ek vrek van die koue en hoes my longe uit.
    • Gatvol September 1, 2017 at 10:40 am
      Jy het seker maar te gou opgestaan. Ek weet van n ou wat drie weke in die bed gelê het met matige loopneus.
  • daisyblom September 1, 2017 at 11:00 am
    Mag ek net vir die rekord noem dat ek vir gister ook met ongeskikte verlof was, maar ek het kom werk. Nou blaf ek my longe uit. En my kop is seer.
    Demmit, ek wou so graag moreoggend gaan parkrun het.
    • Gatvol September 1, 2017 at 11:12 am
      Dis nou jammer. Miskien kan iemand jou in n rolstoel neem?
  • Nicole September 1, 2017 at 12:26 pm
    jy kan ewne van my leen. My ma het 3 rystoele gehad hulle is almal by my gebere in geval….
  • Nicole September 1, 2017 at 12:33 pm
    middag julle.

    Ik Cola so mooi aangetrek vandaag. is mos lentedag ook by die skool en daar word ‘miss en Mr Lente gekies. En hulle moes iets groen aanhe. Sy het wit tuturompie gehad en ek het groen tutumateriaal gekoop en dit die boonste layer gemaak. met witleggings, en wit tshirt. krans van groen krale wat al so oud as metusalem is. Dan het sy so blommetjies kroontjie wat ek met groen lint omwikkel het langs elke kant van haar gesiggie 3 groen linte. soals hongaarse het. en ‘n posie met lente bommekies in haar hand. wat denk julle? sy het pragtig gelyk. Wag nog op foto’s dat Ubi geneem het.

  • Legio September 1, 2017 at 1:44 pm
    cheers