Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 31, 2017 at 6:08 am
    Groet
  • Asgat August 31, 2017 at 8:42 am
    Hoert
  • Bosvark August 31, 2017 at 8:59 am
    Yes
  • daisyblom August 31, 2017 at 8:59 am
    More julle.
  • daisyblom August 31, 2017 at 10:13 am
    Het die Harvey storm julle weggespoel?
  • Legio August 31, 2017 at 10:17 am
    Nee fok tog dit reën te min hier in die Kaap
  • daisyblom August 31, 2017 at 10:39 am
    Legio, onthou jy nog my vertwyfeling n paar maande gelede? Hou moed. Die reen kom.
    • Legio August 31, 2017 at 10:43 am
      Well ek gaan vanaand n reëndans doen en ek nooi almal in die land om my om 19:00 te vergesel. Maak nie saak waar in die land jy is nie, gaan buitentoe en begin stiptelik om 19:00 te dans
      • Nicole August 31, 2017 at 11:21 am
        Ek sal Legio. Ek het al baie reendanse gedoen.
  • Nicole August 31, 2017 at 11:22 am
    more julle allemal
  • Nicole August 31, 2017 at 11:24 am
    Nousch kon nie vandaag haar chemo doen nie. Haar wit bloedselle is te laag. Die chemo val die kankerselle aan maar ook witbloedselle. Nou moet sy wag vir volgende week.
    En dit is my seun se verjaardag vandaag. 47 jaar gelede was hy nou net gebore.
    • Bosvark August 31, 2017 at 11:27 am
      Was hy wit toe hy gebore is ?
      • Nicole August 31, 2017 at 12:04 pm
        ja vark. eintlik beetjie pink
    • Legio August 31, 2017 at 11:39 am
      Baie geluk Nicole hoop julle het n lekker dag vandag
  • daisyblom August 31, 2017 at 12:37 pm
    As jy nou na n boekbekendstelling kan gaan luister, watter outeur kan dit wees?
    Ek het carte blanche om n outeur of titel te kies en n funksie daaromtrent te reel. Wou Hettie Brittz gebruik maar sy is maartmaand in die VSA. Wie sou julle voorstel?
    • Legio August 31, 2017 at 12:38 pm
      Nataniel sy boek OOPMOND (uitstekend)
  • daisyblom August 31, 2017 at 12:39 pm
    Ek het gedink aan die ou wat ontvoer is, wat toe die moslem geloof aangeneem het, maar daai kite gaan nie vlieg nie.
  • daisyblom August 31, 2017 at 12:39 pm
    Kom ek stel dit so: n kerk borg dit vir my. Dit moet darem iets om die lyf he.
  • daisyblom August 31, 2017 at 12:58 pm
    Ek het gedink aan Joost se broer se boek. Maar ek wil al gorts as ek iets van Joost en Amor lees.
  • Legio August 31, 2017 at 1:10 pm
    Wat van Steve se autobihoggrafie? Dan nooi jy hom ?
    • Legio August 31, 2017 at 1:12 pm
      SASOL, hin pomp op elke dorp.
  • Bosvark August 31, 2017 at 1:16 pm
    Daisy jy kan my nooi dan praatons oor blogging
  • daisyblom August 31, 2017 at 3:13 pm
    Ek like Stefaans, maar sy outobiografie is nou rerig nie inspirerend of letterkunde nie.