Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 30, 2017 at 6:02 am
    Groet
  • Daisyblom August 30, 2017 at 7:45 am
    More
    Droe brood allee
  • Legio August 30, 2017 at 8:41 am
    Die peanut butter staan op die ander rak.
  • Asgat August 30, 2017 at 8:46 am
    Hoert
    • Legio August 30, 2017 at 8:47 am
      Ploert
      • Asgat August 30, 2017 at 9:23 am
        Burp
        • Legio August 30, 2017 at 10:08 am
          Hoe gaan dit met Blêrtsie ???
  • Daisyblom August 30, 2017 at 10:09 am
    Ek le op my bank en kyk heruitsendings van stront op dstv. My kop pyn, ek proe niks, lemmetjies in my keel en ek voel goor.
    • Legio August 30, 2017 at 10:10 am
      Wat drink jy, coke zero ???
  • Daisyblom August 30, 2017 at 10:19 am
    Nope. Ek het nie hier by die huis nou nie.
  • Bosvark August 30, 2017 at 11:10 am
    Wies by die Bib ?
  • Nicole August 30, 2017 at 12:21 pm
    vinnigge beterskap met die goor gevoel daisy.
    More oops middag almal
    • Legio August 30, 2017 at 12:35 pm
      Middag Nicole en hoe gaan dit met almal
  • Nicole August 30, 2017 at 12:52 pm
    Ok My vriend. Ubi is by die huis, Nousch rus, honde slaap en die 2 katte ook. die marmot(sy naam is Bubbles) is altyd besig om te knappel. die goudvis swem rond. (die dwergismarmot het mos ontsnap. Was seker lekker maalyd vir 1 van die katte.
    T. wiil ‘n Great dane aanneem, maar wwar sy nu bly mag sy nie hond he nie. Volgende maand verhuis hulle naar Melkbos strand op ‘n kleinhoewe. so sy vra of ons hom so lang wil oppas.. Maar no ways ek het genoeg troeteldiere om te versorg.
    • Legio August 30, 2017 at 1:58 pm
      Sterkte Nicole.
      • Nicole August 30, 2017 at 1:59 pm
  • Legio August 30, 2017 at 3:23 pm
    cheers