Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 29, 2017 at 5:55 am
    Groet
  • Asgat August 29, 2017 at 7:55 am
    Hoert
  • Bosvark August 29, 2017 at 8:04 am
    Yes
  • Legio August 29, 2017 at 8:29 am
    ♪♫ Wielie wielie walie ♪♫
  • Asgat August 29, 2017 at 8:35 am
    Ons het Saterdag Theewaterskloof toe gery. Dis hartverskeurend. Die kaap het nie water nie.
  • Asgat August 29, 2017 at 8:38 am
    .

    • Asgat August 29, 2017 at 8:38 am
      Draai jou screen om

  • Legio August 29, 2017 at 8:50 am
    Ons is Sondag daar verby ……………………..
  • daisyblom August 29, 2017 at 8:50 am
    Hou moed, asgat. Die water kom nog.

    Onthou, n mens neem waar met jou sintuie. En jou sintuie en jou geloof is 2 verskillende dinge… al wat ek vir jou kan se… Bloemhofdam hier langsaan ons, het in n week se tyd van 14% na 104% gegaan. Moenie die krag van jou gebed en geloof onderskat nie.

  • daisyblom August 29, 2017 at 8:51 am
    Ek voel soos dood opgewarm. Het nou antibiotika en n siekbriefie gaan kry. Wag vir 10:00 en dan gaan ek huistoe. Om nie weer vandag my neus by die deur uit te steek nie.
    • Gatvol August 29, 2017 at 8:57 am
      Seker maar plasebo. Sterkte.
    • Bosvark August 29, 2017 at 9:01 am
      Daisy ek dink jy is aansitterig
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:02 am
    Ag tog, gatvol. :roll: jy het nou n nuwe woord geleer…
    • Bosvark August 29, 2017 at 9:06 am
      Daisy vandat jy by die government aangesluit het , het jou gesondheid skielik verswak – laat mens drink
      • Gatvol August 29, 2017 at 9:08 am
        Miskien moet ons n slag openhartig met daai dokter gesels.
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:09 am
    Praat jy wat tande het. Ek is chronies bankrot. Topalex en celebrex en byetta is R1 700 n maand. Ek oorweeg dit om maar op die duurste plan te betaal wat ons medies bied.

    Ek weet wat jy bedoel, varkie. As jy snottie is… so be it. …. maar dit is nou nie asof jou opinie my rekeninge betaal nie.

    • Nicole August 29, 2017 at 11:27 am
      celebrex word ten volle betaal deur myne
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:10 am
    Ek gaan vir my n glas coke ingooi. En n hoofpynpil soek. Want ek voel so aan my water ek gaan my vir vark vererg.
    • Gatvol August 29, 2017 at 9:15 am
      Nee man jy word seker maar beinvloed deur koors. Vark praat met deernis.
    • Legio August 29, 2017 at 9:18 am
      Hys n man van statuur en diepe kennis wat maklik emosioneel betrokke raak.
  • Legio August 29, 2017 at 9:18 am
    Bly weg van Coke dit gee jou erge kopseer. Glo my, drink eeder n glas water
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:19 am
    Coke light. Want alles proe soos snozze.
  • Legio August 29, 2017 at 9:19 am
    Daisy, net n onskuldige vraag, hoeveel Coke drink jy en hoe gereeld?
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:21 am
    Nooit, ooit gewone Coke nie. Te veel suiker. Maar coke light wel. Seker 2liter n week. Of 4liter. Hmmm… my verskoning is dat ek altyd n 2liter bottel in my yskas moet he want ons water is gagsleg en my plaaspelle drink niks wat dorpswater in het nie.

    Ek drink water, Legio. Nie vol 2liter nie, maar minstens 1,5liter.

  • Legio August 29, 2017 at 9:22 am
    As ek n voorstel mag maak en ek weet ek sal dit nie kan monitor nie, probeer vir n week lank geen gaskoeldrank drink nie, Coke Lite of Zero ingesluit.

    Drin net water of wortel sap, bly ook weg van vrugte sap. Jy kan ook vir jou ice tea maak met rooibos tee en VARS suurlemoen sap.

    • Legio August 29, 2017 at 9:22 am
      Moet nie die ice tea versoet nie, rooibos is soet genoeg,
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:23 am
    Dis gesonder, ek weet. My ander gif is koffie. Nescafe gold. Maar ek drink dit swart. 3 koppies n dag. Ek dink darem nie dit is uitermate baie nie.
    • Legio August 29, 2017 at 9:24 am
      Nee dis ok, jy kan koffie drink drie n dag is ok.
  • Legio August 29, 2017 at 9:23 am
    Maak n twee lieter bottel vol van die ice tea en sit dit in die yskas, neem dit saam werk toe as jy lus is vir iets drink
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:25 am
    Legio, hoekom mag diabete nie sprite zero of coke light drink nie? daar is juis nie suiker in nie?
    • Legio August 29, 2017 at 9:28 am
      Jy is reg, maar daar is ander perseveer middels in wat nie goed is vir jou nie, jy kan dit matig drink.

      Maar jy wat konstant kla van kopseer, moet detox, en probeer die rooibos tee en suurlemoen, dalk werk dit vir jou.

      • Bosvark August 29, 2017 at 9:32 am
        en moenie weer die griepinspuiting vergeet nie ROLL
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:33 am
    Vanoggend stop ek by my haarkapper, vroeg, nog voor werk. Hier stop n vrou wat in my straat bly. My haarkapper se salon is by my dokter se spreekkamer. Sy kom hoor ewe bekommerd of ek siek is. Wel, ek lyk soos ek voel.
    Sy sluit so ewe haar kar toe en se; “Ek gaan net gou om die blok draf.”
    Daar is 2 gimnasiums ook. Ek en my haarkapper met die boeppensie kyk hulle ook net so.
    • Bosvark August 29, 2017 at 9:35 am
      Is dit ‘n bierpensie ?
  • daisyblom August 29, 2017 at 9:39 am
    Nope. Dink dis eerder n rooiwynpensie.

    Hoorie, my vriendin wat die affair gehad het…. of het.. whatever. Sy het nou haar brood so aan albei kante gebotter, dis net nie waar nie. Haar man lek haar gat om terug te kom, sy sit by haar ma en spandeer haar man se geld sonder limits op haarself en wag vir loverboy om haar te kom kom “haal” terwyl haar man en dogter en skoonseun die skinderstories en die gelag moet betaal. En ja, loverboy gaan aan asof niks gebeur het nie, sy verwyder haarself uit die situasie…. en verder niks. Doen niks. Erken niks, vra nie verskoning nie, maak niks reg nie, herstel nie gebroke verhoudings nie… haziekerol.

  • daisyblom August 29, 2017 at 9:40 am
    Ek gaan begin toesluit. Tatta.
  • Gatvol August 29, 2017 at 9:42 am
    Daisy jy moet nog vir ons vertel van die vrou wat destyds so baie gewig verloor het dat sy jou uit die kompetisie se wengeld uit gecheat het. Het sy toe maer gebly?
  • Daisyblom August 29, 2017 at 10:22 am
    Nope. Dit was my coffeeshop vriendin. Sy doen so van tyd tot tyd daai 28 dae dieet. Kyk op fb. Daai dieet werk. Maar jy kom natuurlik 6x dikker anderkant uit.
    En ja. Vriendin het alles en nog baie meer opgetel
  • Daisyblom August 29, 2017 at 10:22 am
    Ek en my woef het gou roereiers geeet.
    Antibiotika in. Kombers oorie kop… praat later.
  • millie August 29, 2017 at 11:19 am
    more more
    • Legio August 29, 2017 at 11:31 am
      Goeie dag Millie
  • Nicole August 29, 2017 at 11:32 am
    goede dag julle
    • Legio August 29, 2017 at 11:32 am
      Môre Nicole
  • Nicole August 29, 2017 at 11:36 am
    Nousch se moed het opgegee. sederd gister is dit trane sodra mens met haar praat. sy si gatvol. sy moet nog 5 weke doen. Nou kry sy blasies van die chemo.
    aiejaijai…..
    sjoe dit begin hier nou net de plens. die swembad stroom oor.
    • Legio August 29, 2017 at 11:37 am
      Dit de plens in die stad ook.
    • Legio August 29, 2017 at 11:37 am
      Sterkte vir Nousch
  • millie August 29, 2017 at 11:45 am
    lekker reen!
    ai Nicole sterkte, ja dis nie lekker nie…
  • millie August 29, 2017 at 1:42 pm
    ons beplan om na ‘n ander perseel te trek (werk)
    ek het nog nie eens begin soek nie, net eiendomsagente gekontak en na 1 plek gaan kyk
    stap die man oorkant die straat nou hier in, ek hoor jy verkoop die gebou, ek soek prys, gaan solank aansoek doen by die bank vir ‘n lening…..
    • Legio August 29, 2017 at 1:52 pm
      Sit vir jou 10% verkoops kommisie by
  • millie August 29, 2017 at 2:10 pm
    gmf ek dink ek moet
    kan nie glo nuus travel so vinnig nie
  • Legio August 29, 2017 at 3:19 pm
    cheers