Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 28, 2017 at 6:18 am
    Groet
  • daisyblom August 28, 2017 at 8:03 am
    Jaffel of van daai spekulaas koekies?

    More julle. Hierdie naweek was hopeloos te kort. Vrydagmiddag-en aand n klomp kiddies gehad en saterdag en sondag die voorreg gehad om op die buurdorp na n ongelooflike spreker te kon luister. Sjoe, baie om oor te dink en te herkou. Baie bevoorreg om dit te kon hoor.

    Dit voel of elke siel in dorp griep het. En ek is nie n uitsondering nie. Snozneuz en so kef kefkef wat nie einde kry nie.

  • daisyblom August 28, 2017 at 8:26 am
    Gatvol? Asgat? Julle is laat….
    • Gatvol August 28, 2017 at 8:47 am
      Ek is baie besig. Griep inspuiting? Ek vra namens Vark en myself.
      • Bosvark August 28, 2017 at 8:50 am
        Ditto
  • daisyblom August 28, 2017 at 8:55 am
    Nee. Dis net plasebo. Pure verbeelding dat dit help.
  • daisyblom August 28, 2017 at 9:08 am
    Gisteraand snacks en wyn ons… een van die bure verjaar. Een oom is geld se baas, maar al afgetree. Hulle het vir die kleinkinders n yorkie brakkie gekoop. Maar die yorkie het besluit hy bly by hulle in die huis. Maar die oom is vererre. Hy noem die brakkie “klein stront”. Die dingetjie slaap by hulle op die byt, blaf vir alles en almal en byt letterlik die kuiermense. Al sit hulle al prim en proper in die sitkamer sal Klein Stront na hulle toe loop en hulle n byt gee. Die oom se Klein Stront luister net so min na hom soos die tuinman. En die enigste een wat Klein Stront nie byt nie, is die tuinman. En die liewe tannie, is so verlee, want selfs al draf daar mense verby hul huis, en die hek is oop… dan hardloop Stoffie (dis sy eintlike naam) en gaan byt die drawwers. Die ding is net, niemand neem die dingetjie ernstig op nie.
    Die oom se hy het nog nooit n hond gesien wat sy huis so kan oorneem en sy gat so aan hom kan afvee nie.
    • Nicole August 28, 2017 at 10:44 am
      whahahaha! jy is grappig Daisy
  • Asgat August 28, 2017 at 9:21 am
    More more
  • Nicole August 28, 2017 at 10:47 am
    more julle
    rustige naweek gehad. Cola het saterdag gaan oorslaap by haar ma, maar wou al Sondag middag huis toekom. .Toe het Nousch haar strand toegevat en sy het dit gate uit geniet. Toe hulle by die huis kom was haar pa ook net terug van die tuinroete. So kind was happy.
  • daisyblom August 28, 2017 at 11:19 am
    My tuinman. Ek betaal hom nie n dagloon om heeldag lank die hosepipe vas te hou nie. Ek het vanmore gese hy moet bossies uittrek. Netnou huistoe gery. Hy hou die hosepipe vas.
    Verdomme. Sit die sproeiers aan. Of ek kan die tuinsproeiers aansit. Trek uit die bossies. Vee die stoep. Vee die garage. Laasweek het hy hoeka boggerol gedoen.

    Skuus vir die stoom afblaas.

    • Gatvol August 28, 2017 at 11:56 am
      Werk maar saggies met hom.jy weet wat het met myne gebeur :(
  • daisyblom August 28, 2017 at 12:18 pm
    Daar is bossies wat tot by my kniee groei, gatvol.
  • millie August 28, 2017 at 12:32 pm
    middag julle
    lyk of ons gaan reen kry
    ons obesese one byt ook hake, maar vreemde mans – geen vrouens
  • Nicole August 28, 2017 at 12:34 pm
    huh? Millie wat is “ons obesese one”??
  • millie August 28, 2017 at 12:46 pm
    ons hewige oorgewig/obese chiahaiau
  • daisyblom August 28, 2017 at 12:49 pm
    Skrik die mans ooit?
  • Legio August 28, 2017 at 12:49 pm
    ‘n Welgeluksalige goeie middag aan al ons rooflesers
  • Legio August 28, 2017 at 12:50 pm
    ♥♥♥♥
  • millie August 28, 2017 at 1:03 pm
    vreeslik Daisy, sy hang so aan hulle broekspype en klou vir lewe en dood
  • Gatvol August 28, 2017 at 1:15 pm
    Wel na die onlangse reentjies het die onkruid op my arme grasperk uitgeskiet julle sal julle oë nie glo hoe sleg dit lyk nie. Ek het in die garage op verskillende halwe botteltjies gif afgekom, dit gemeng en gespuit. More gaan ek weer aan. One traais.
  • millie August 28, 2017 at 1:26 pm
    ons kry van daai rooi blommetjie vuilgoed wat amper soos ‘n grondbedekker versprei, jy sukkel jou gat af om dit uit te roei, sommige sien ek maak wit blomme
    • Gatvol August 28, 2017 at 1:29 pm
      Van ver af lyk als groen en welig. Maar as jy nader kom is dit feitlik niks gras nie.
  • daisyblom August 28, 2017 at 1:33 pm
    Die gras kom nog, gatvol.
    • Gatvol August 28, 2017 at 1:37 pm
      Ek sal foto neem.jy sal gril.
  • millie August 28, 2017 at 1:41 pm
    ek bestel nou vir die stonk ‘n medic alert armband
    ek’s bang hy val/stamp sy kop iewers en bloei inwendig
    nou die dag toe sny hy skaaprib en sny hom raak – 4 steke – maar die bloed het letterlik gevloei tot by die ER
    • Gatvol August 28, 2017 at 1:46 pm
      Hau!
    • Bosvark August 28, 2017 at 1:58 pm
      Dit is sooooo gay
      • millie August 28, 2017 at 1:59 pm
        ROLL
  • millie August 28, 2017 at 1:55 pm
    dis die bloedverdunnings meds Gatties, baie gevaarlik as mens dit nie reg behandel nie, die person kan doodbloei
  • Bosvark August 28, 2017 at 1:56 pm
    Yes Yes Yes Eks hier
  • millie August 28, 2017 at 2:01 pm
    sien daars ‘n hygfilm op ons voorstoep – Wonderlus, blykbaar baie smeulend met genoeg om te sien mmmmmmmmm
  • Nicole August 28, 2017 at 2:08 pm
    Millie, ek het my vorige jaar amper inwendig ddodgebloei. Ooral op my ligaam goooot blou kolle het dit vir my dokter gewys, onmiddelik hospitaal toe en die bloed verdunner gestop en bloed gelry en toe nog bloed gekry… toe ek eintlik ontslaan is was my bloed weer OK en is nou op ecotrim elke tweede dag en dit gaan reg. met wafarin moet jy elke maand bloed laat trek ens… nou hoef ek dit nie meer nie.
    • Gatvol August 28, 2017 at 2:15 pm
      Dankie tog. Anders dink Vark jy is ook gay. Ek dink ons moet vir Vark n boekie koop. Wat die dinge mooi vertel.
  • Legio August 28, 2017 at 2:33 pm
    Wat seuns moet weet. Deur Dr. Jan van Elfen. Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers.

    Laat Daisy in haar biblioteek kyk vir Vark

    • Gatvol August 28, 2017 at 2:40 pm
      Dit sal ons budget beter pas. Ek dra by vir koerier.
  • daisyblom August 28, 2017 at 2:39 pm
    Daar is baie beter en meer up-to-date titels as die van dr Jan van Elfen.
    • millie August 28, 2017 at 2:44 pm
      lees tieners en varke :lol: nog sulke boeke???
  • millie August 28, 2017 at 2:42 pm
    Nicole die stronk trek elke maandag bloed en dan bel die kardioloog hom met die uitslae
    ek weet dis vieslike pille, die warfarin maar nou ja, wat kan ons doen?
    ek’s net bly jy is darem ok!
  • daisyblom August 28, 2017 at 3:06 pm
    Bloedtoetse kos muhr baie geld.
  • millie August 28, 2017 at 3:12 pm
    baie daisy, ons moes spesiale toestemming van ons medies kry om elke week te trek
  • Legio August 28, 2017 at 3:17 pm
    Cheers
  • daisyblom August 28, 2017 at 3:26 pm
    Met wat dit kos om bloed te trek, kan jy netsowel aandele in pathcare koop, dink dit is goedkoper. Daylightblerrierobbery.
    • Gatvol August 28, 2017 at 3:37 pm
      Dis tyd dat hulle n app uitbring daarvoor. Jy koekeloer net na jou selfoon en dit trek al die info uit jou pupil en Bobs your uncle.