Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 25, 2017 at 6:02 am
    Groet
  • daisyblom August 25, 2017 at 7:36 am
    More, dit lyk na naweek.
  • Legio August 25, 2017 at 7:41 am
    Ek het betroubaar verneem dat vandag Vrydag is.
  • Legio August 25, 2017 at 7:41 am
    Môre ROT en die ander rooflesers. “waai woes”
  • millie August 25, 2017 at 8:26 am
    more more

    lekker vrydag

    • Legio August 25, 2017 at 8:42 am
      Guten Morgen Frauline Millie, Wie geht es dir?
  • millie August 25, 2017 at 8:43 am
    dit gaan baie goed en met jou Legio?
    • Legio August 25, 2017 at 8:44 am
      Nee wat heel gaaf dankie. En hoe gaan dit met jou familie? Nie daai wat anderkant die spoor bly nie, jou naby familie?
  • millie August 25, 2017 at 9:09 am
    my naby familie baie goed, my accountant pas goed aan by sy nuwe werk daar naby Sun City
    Fat Albert is die mooiste klein seuntjie
    Ben 10 speel baie goed rugby en golf en sy ma en pa is ook happy en gesond
    Sy pa het egter havoc by OR Tambo veroosaak met die gadget in sy hart – dis so monitor wat vir die kardioloog ekg’s stuur as sy ritme versteur
    die stronk gaan ook goed, drink sy warfarin en wag om te hoor wanneer kan hy operasie kry

    en dis al

    • Legio August 25, 2017 at 9:11 am
      Ek is baie bly om dit te hoor
  • Legio August 25, 2017 at 9:12 am
    Jy moet weer n slag n foto of twee van Fat Albert en Ben 10 op jou Facebook laai.

    Jy weet mos ek volg jou op Twitter en Facebook

  • millie August 25, 2017 at 9:16 am
    watter facebook :lol: ek doen mos niks daar nie…
  • millie August 25, 2017 at 9:21 am
    hoe gaan dit met jou amper vrou?
    • Legio August 25, 2017 at 10:07 am
      Heerlik heerlik
  • Nicole August 25, 2017 at 10:29 am
    ja hihi sy amper vrou. …sy is ‘n pragtig brou binne en buite daar is niks amper vrou aan haar nie!!sy is volledig vrou.
  • Nicole August 25, 2017 at 10:31 am
    more julle almal hier aanwesig. Ons sou winkels toe gegaan het Nousch en ik maar sy voel te moeg en naar nou sy terug is van tygerberg. so ons stel dit maar uit vir ‘n volgende keer.
  • Daisyblom August 25, 2017 at 10:42 am
    Is daar iets soos wintermoegte? Ek slaap vreeslik … amper soos n swanger vrou. I wish.
    • Gatvol August 25, 2017 at 11:09 am
      Ek het onlangs n dokumentêr gesien oor mense wat deur ruimtewesens weggevoer word in die nag. Jy is heel moontlik swanger of uitgeput van ander eksperimente.
  • daisyblom August 25, 2017 at 11:12 am
    Jy kyk te veel tv, gatvol.
    • Gatvol August 25, 2017 at 11:15 am
      Dit klink darem beter as om te sê jy is lui.
  • daisyblom August 25, 2017 at 11:17 am
    Ek is lui. En chronies moeg hierdie afgelope dae. Kan my oge nie oophou nie. Nou daar op n stoel in n sonkol gesit en tee drink. Amper aan die slaap geraak.
    • Gatvol August 25, 2017 at 11:20 am
      Sjoe waar lê tjaila tyd? Bring mense in die aand ook boeke terug?
  • daisyblom August 25, 2017 at 11:25 am
    Nope, vrydag is halfdag vir my. Werk mos my lunchtye in die week in noudat hier nie meer n assistent of cleaner is nie.
    • Gatvol August 25, 2017 at 11:28 am
      Wat is julle ure op n Saterdag?
      • Legio August 25, 2017 at 11:41 am
        :lol: hulle is toe op Saterdae dan moet die kids maar Google
        • Gatvol August 25, 2017 at 11:50 am
          Sy sal darem seker in n noodgeval gaan oopsluit.
  • Nicole August 25, 2017 at 11:54 am
    soos vir my my boeke is klaar gelees!
    Daisy is jou suiker OK? mens val so an die slaap as daar fout is .
    • Gatvol August 25, 2017 at 12:39 pm
      Klink meer babelaas. Sy gaan nou nou woema kry.
  • Legio August 25, 2017 at 1:54 pm
    ♪♫ Myyyyyyyy Saaaarie Marais bly so veeeeer van my af ♫♪
  • Legio August 25, 2017 at 1:54 pm
    Cheers