Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 24, 2017 at 6:18 am
    Groet
  • Bosvark August 24, 2017 at 6:45 am
    Middag
  • daisyblom August 24, 2017 at 7:33 am
    More slimjanne
  • Gatvol August 24, 2017 at 8:34 am
    Hallo. Ek sien in die nuus meer as 300 mense het erken dat hulle mensvleis geëet het. Hoekom sal iemand so n ding wil doen?
  • daisyblom August 24, 2017 at 8:36 am
    Siekgeit.

    Daai skoolmeisie ini Kaap wat weggeloop het. Ek hoop sy kan nie vandag op haar gat sit nie. Sy kort n muhrse pakslae.

  • millie August 24, 2017 at 8:50 am
    more more
    Daisy as dit my dogtertjie daai was, sou sy nie ‘n gatvel oorgehad het nie.
    sy sou ook iewers in die karoo na ‘n koshuis toe gegaan het
    sy sou nie met ouer mans uit die vlakte vriende gewees het nie
    • Bosvark August 24, 2017 at 8:53 am
      Ek sou haar laat aanneem
      • millie August 24, 2017 at 9:06 am
        goeie plan! het jy gesien wat raak sy alles kwyt??
        • Bosvark August 24, 2017 at 9:08 am
          Nee waar kan ek dit lees ?
  • millie August 24, 2017 at 8:50 am
    ek sien die kaap kry 20 miljard/miljoen rand vir die water tekort – hoe gaan dit help? gaan hulle vir julle water van ander plekke kry?
    • Legio August 24, 2017 at 9:32 am
      Miljoen Millie Miljoen
  • millie August 24, 2017 at 9:07 am
    gatties

    onthou daai vliegtuig wat nooit gevind is nie, ek het gedink hulle het iewers geval soos daai argentyse rugbyspan, wat mekaar so geeet het……

    • Gatvol August 24, 2017 at 9:10 am
      Ons moet hierdie gedagtes uitvee :(
    • Gatvol August 24, 2017 at 9:13 am
      My vleis is seker maar taaierig
  • daisyblom August 24, 2017 at 9:18 am
    My vleis is te vetterig…

    So paar jaar terug sulke op-hitte meisietjies in ons dorp gehad wat weggeloop het. Met n taxi uit township hier weg Kimberley toe. By n garage hul hare afgeknip en donker gekleur. In Kimberley se kleurlingwoonbuurt rondgestap en n vrou het dit by polisie gerapporteer. Toe gaan haal die pa en pastoor hulle die nag… Maar die meisietjies like die aandag wat hulle toe gekry het so baie dat hul weer probeer wegloop het…
    Die enetjie is toe een aand weer weg…. kry haar by n local electrisien wat al ini 40 is. Sy kom so ewe uit sy badkamer gestap met net n handdoek omi lyf en kap die polisieman dat hulle niks aan hom of haar kan doen nie want sy is 16.

    Nie eens nodig om te se nie… beide meisietjies het useless uitgedraai.

  • millie August 24, 2017 at 9:50 am
    vark op haar fb blad
  • millie August 24, 2017 at 9:52 am
    ja Daisy mens wonder altyd watter tipe volwassenes hierdie kinders gaan wees, my kind moes maar wegloop, hy sou noddefok weer huis toe kon kom nie finishenklaar
  • daisyblom August 24, 2017 at 10:05 am
    Ek lees iemand comment op netwerk24 dat die meisietjie maar bietjie gemeenskapswerk kan doen, siende dat sy nou die polisie se tyd so gemors het. Ek dink dit is n skitterende idee. Ek dink die kind is nou in haar wereld n heldin. En verwag om so cool behandel te word. Keuses het gevolge en dis die ideale tyd om haar dit te leer. En merk my woorde, sy gaan dit weer probeer. Net vir die aandag.

    My vriendin het n tienerdogter in Pretoria grootgemaak. Daai tyd was dit mixit. Sy het geweier. Solank sy haar kind se foon betaal, geen mixit en hul ooreenkoms was dat solank sy die foon betaal, antwoord haar kind geen onbekende nrs nie, en mag sy as mamma enige tyd die foon vat en die sms’e lees. Dieselfde met die emails op haar rekenaar. Sy is ook op skoolterrein afgelaai en daar opgelaai. Maatjies moes eers by haar oorslaap voor sy kon gaan uitslaap. En sy moes eers die ouers ontmoet. Self saam met haar en maats mall toe gegaan, haarself by coffeeshop gaan tuismaak en kidz moes elke uur incheck. Ja, haar kind was soms radeloos met haar ma. Maar vriendin het koerantknipsels van die sondagverkragter gewys en gese dat solank as wat sy op skool is en haar veiligheid haar ma se verantwoordelikheid is, is dit nou maar die reels.

    Vandag is sy amper 22jr oud en studeer in California.

  • Nicole August 24, 2017 at 10:40 am
    ek weet nou nie alles nie van die meisiekie. (prachtige kind by the way) maar ouers is geskei of apart. Hoe kan hulle die kind erens gaan laat oorslaap vir die naweek sonder te weet waar en hoe. Jy moet toch eers die ouers ontmoet? en hulle het haar net as vermis aangemeld maandagoggend. ek verstaan dit nie. Blykbaar het die kind ook ‘n sociale blad van “friends with benefits”
    Maar soal gesê ek het dit nie eintlik gevolg nie. net van hoor sê en dis misleidend.
  • millie August 24, 2017 at 12:28 pm
    ja die lus van wellus…
    • Gatvol August 24, 2017 at 12:33 pm
      Die man weet van beter. Hy is mos die grootmens. Ek hoop hy is al so bietjie gekarnuffel teen die tyd.
  • daisyblom August 24, 2017 at 12:36 pm
    Die moerskont is lankal dood. Met n string kinders waarvoor die kerk en welsyn nou sorg.
    • millie August 24, 2017 at 1:27 pm
      :lol:
  • daisyblom August 24, 2017 at 12:38 pm
    Cameron outjie van die vlaktes is 4x lewenslank gevonnis plus 60jr. 5 moorde. En bendegeweld is sy verskoning. Hy is 20jr oud.
    Die meisietjie wat weggeloop het…. dit se nie veel van haar ouers se parenting skills nie. Nou gaan ek seker geteer en geveer word.
  • millie August 24, 2017 at 1:25 pm
    ek stem saam met jou Daisy, my kinders is van kleins af geleer jy is verantwoordelik vir jou dade, meng jou met mense met dieselfde waardes as jy.
    ek sal ALTYD vir jou daar wees, maar dan jok jy nie vir my nie, want as ek jou vang is die hel los. Maar….mens kan jou kind hoe goed opvoed, dit beteken nie noodwendig hy gaan ‘n goeie grootmens word nie.
    Ek was ‘n streng maar regverdige ouer – is vandag nog al is my kinders groot, as ek sien een van hulle is besig om kak aan te vang, bly ek nie noodwendig stil nie. Mens bly ‘n ouer en het ‘n plig tot die dag wat jy 6 voet le.
  • millie August 24, 2017 at 1:27 pm
    gatties, ek wonder of die meisietjie net een man ken….
    • Legio August 24, 2017 at 1:45 pm
      Sy is n mooi kind met KAK waardes, en sy meng haar met semels, die ouers soos dit vir my lyk is ook maar traak my nie agtig.
  • millie August 24, 2017 at 1:50 pm
    ja sy is mooi, sommige foto’s lyk sy rerig 19 en ander kan mens sien sy is nog eintlik net ‘n klein dogtertjie
  • daisyblom August 24, 2017 at 2:04 pm
    Hoorie… met prinses Diana se 20jr herdenking van haar dood…. hoekom het ons nou weer so baie van haar gehou?
  • Legio August 24, 2017 at 2:32 pm
    Millie

    http://www.news24.com/SouthAfrica/News/how-missing-cape-town-teen-was-found-in-bishop-lavis-after-planning-to-run-away-from-home-20170824

    Nog beter google haar naam Anchen Muller en gaan lees al die stories, die hare op jou kop sal regop staan.

    Sy het die hele storie self beplan.

    • millie August 24, 2017 at 2:34 pm
      ek het van haar fb inskrywings gelees legio, skrikwekkend vir so klein dogtertjie, ek sal gou loer
  • millie August 24, 2017 at 2:33 pm
    ek het nou die aand op TLC daarna gekyk
    haar man het sommer op hulle verlowing al gese: whatever love means” toe hy gevra word of hy verlief is en het cufflings gedra met CC gegrafeer…om jou woorde te gebruik, bleddie moerskont
  • Legio August 24, 2017 at 3:18 pm
    cheers
  • millie August 24, 2017 at 3:50 pm
    baai ek loop ook