Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 22, 2017 at 6:33 am
    Groet
  • Bosvark August 22, 2017 at 8:06 am
    Yes Sir
  • daisyblom August 22, 2017 at 8:23 am
    More julle. Ek sien die stof gaan ons vandag muhr toe waai. My Boetjan het vandag sy beesveiling. Hoop hy kry goeie pryse.
  • Asgat August 22, 2017 at 8:42 am
    Hoert
  • Asgat August 22, 2017 at 8:51 am
    Millie om jou vraag te beantwoord. Ek was Saterdae 2 bondels. Dis daai groot top loaders so dis oorgenoeg. Ons probeer klere meer as een keer dra soos bv jeans

    As ons stort vang ons die koue water op totdat die water warm is. Daai water gebruik ons om die toilet te spoel. En….if it is yellow; it’s mellow..if it is brown it must go down. So ons gebruik paar keer toilet sonder om te trek

    As ons stort maak ons eers ons lyf en hare nat. Dan draai ons toe. Dan was jy klaar met seep en sjampoe en dan draai jy net oop om af te spoel

    In die kombuis vang ons ook die koue water op en probeer soveel moontlik afspoel en was met dieselfde water

    So ja; 80liter per persoon is min maar ons doen ons deel. Hulle is besig om miskien die volgende level restriction in te stel wat beteken die 80liter word minder

    Dam levels is gevaarlik laag en die kans om GEEN water binnekort te hê is goed

  • Asgat August 22, 2017 at 8:55 am
    Die huise wat gereeld hul maksimum kwota oorskry, kry meters wat die munisipaliteit kan beheer

    As almal hul deel doen kan dit werk. Maar daar is mense wat hul glad nie daaraan steur nie….die fokkers

    • Bosvark August 22, 2017 at 8:58 am
      Ek steur my nie aan waterbeperkings nie ROLL
      • Asgat August 22, 2017 at 9:07 am
        Tsk!!! Loop voer jou spinnekoppe
  • Legio August 22, 2017 at 9:03 am
    So Nicole wat is nuus in su-cassa ???
  • millie August 22, 2017 at 9:55 am
    more more

    sjoe asgat, ja dis tragies, maar soos jy se, as almal hulle kant bring ….ons het verlede jaar net sulke beperkings gehad maar dan ry mens verby ‘n huis en dan spuit die ou sy donnerse paving af

  • millie August 22, 2017 at 9:56 am
    faaaaaaaaaaaaaaaack
  • millie August 22, 2017 at 9:56 am
    Nicole hoe gaan dit met Noucsh?
    Enige verbetering? het jy al met die dr gaan praat?
  • Nicole August 22, 2017 at 10:31 am
    Nousch nou net by die huis gekom. Sy was in trane ..sy is so gatvol om elke dag te gaan, sy is so moe en naar alles het ‘n metaal smaak. sy eet amper niks. Laasweek onkoloog gesien ..hy het net gesê hy is tevrede en volgende asb…
    Eind september is dit klaar. Dan moet sy weer vir allerlei toetse en sal ons weet of dit alles gehelp het. Ik wens ik kon self gaan om dit oor teneem by haar maar is nie moontlik nie. My hart bloei vir my kind.
  • Nicole August 22, 2017 at 10:39 am
    Legio by hierdie casa gaan die maar op en af. . Sondag was Cola naar haar ma. en die het Cola al 16:00 terug gebring want Cola wou huistoe. Ek het kennis gemaak met die nuwe (oue) liefde. Vandaag bel sy seun en sê sy gaan weer Durban toe want haar boyfriend (hy is besig om te skei) verloor belangstelling en sy denk hy het iemand anners. Maar sy kan nie terugkom nie, seun het haar gesê sy het haar brue verbrand.

    Sjame Maandag oggend vra Cola of vandaag nou papa se dag is en more weer mama…
    Vandaag hoor sy op pad skool toe “you don’t bring me flowers anymore” en sy sê dis a sad song, is soos mama wat nie meer lief is vir papa nie. Maar sy sal weer terugkom, sy doen dit mos baie.

    • Legio August 22, 2017 at 11:23 am
      Aaaai man, die arme kind, sy is totaal verward.
      Sterkte vir Nousch
  • Nicole August 22, 2017 at 12:45 pm
    dankie Legio. Ons het sterkte nodig.

    Hoe gaan dit met die honeymooners??

    • Legio August 22, 2017 at 12:56 pm
      Hulle is reeds terug by die huis en werk weer
      • Nicole August 22, 2017 at 1:04 pm
  • daisyblom August 22, 2017 at 2:34 pm
    Die stof waai ons weg vandag.
  • Legio August 22, 2017 at 2:50 pm
    Cheers