Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 21, 2017 at 7:52 am
    Groet
  • daisyblom August 21, 2017 at 8:10 am
    More julle. Hoop julle het n lekker naweek gehad en uitgerus en vol planne vir die nuwe week. Ek sien op die weervoorspelling daar is reen in die lug vir julle.
  • Asgat August 21, 2017 at 9:30 am
    Hoert uit die koue suide. Dit reën te min om die damme vol te maak
    • Nicole August 21, 2017 at 11:20 am
      baie baie mooi…en soveel liefde!
  • daisyblom August 21, 2017 at 9:31 am
    More liewe asgat. Jou snappies op fb lyk te pragtig.
    • Asgat August 21, 2017 at 9:32 am
      Dankie blom. Dit was ‘n baie lekker ervaring.
  • Legio August 21, 2017 at 9:55 am
    En niemand sê iets oor my fotos wat ek die naweek gepost het nie
    • Nicole August 21, 2017 at 11:21 am
      ook mooi Legio, het geweet jy sou by die gym beoordelaar “speel”
  • Nicole August 21, 2017 at 11:05 am
    more allemaal ek sal gou gaan kyk en kommentaar lewer.
  • Bosvark August 21, 2017 at 11:06 am
    Eks hier
  • Nicole August 21, 2017 at 12:01 pm
    ek was nie hier nie maar nou is ek weer hier
  • millie August 21, 2017 at 12:35 pm
    middag
    moerske veldbrand hier by ons…tot helicopter netnou gekry om te help vuur blus
  • daisyblom August 21, 2017 at 1:06 pm
    Een van my bib customers is n salesman by Lewis. Ek vra vir n pamflet, hy bied so ewe sy peanuts aan. Sjoe, hulle deals is daylights robbery. Hulle adverteer n bank teen R6 999 @ R501 per maand vir 36 maande wat jou R18 036 kos. Is dit nie teen een of ander woekerwet nie?
    • Nicole August 21, 2017 at 1:27 pm
      OMW dis hoe hulle die anderskleurige verneuk!
  • millie August 21, 2017 at 1:37 pm
    dis hoekom ek maar spaar Daisy, my ma het altyd gese as jy sonder iets kan klaarkom, het jy dit nie noodwendig nodig nie…as my kar se debiet order van my rek afgaan, wil ek so stil, stil floute kry….
    skuld is ‘n bliksem
  • millie August 21, 2017 at 1:38 pm
    hier by ons is ‘n boer vermoor
    hy is in sy landcruiser vermoor en toe aan die brand gesteek, hy was 63
  • Bosvark August 21, 2017 at 1:41 pm
    Yes Mille wat kook ?
    • millie August 21, 2017 at 1:54 pm
      ai vark, werk my oor ‘n mik – ek is van Woensdag af in die Vrystaat vir werk
      maar ons kla nie, daar is soveel plekke wat mense afle ens. Verder gaan dit goed, en met jou?
  • daisyblom August 21, 2017 at 1:49 pm
    Die boer in sy land cruiser… sjit.

    Plaasaanvalle raak by die dag wreder.

    • Nicole August 21, 2017 at 1:52 pm
      ek probeer positief bly! dit help my niks om te sit en verknies oor alles. probeer om te help en positief bly. keep smiling.. en die hele wereld smile saam.
    • millie August 21, 2017 at 1:57 pm
      baie daisy ek sien vanoggend ‘n egpaar (boere) is so wreed iewers vermoor en sy vrou is boonop verkrag ook…ek glo nie dis die renoster horing mense nie..
  • daisyblom August 21, 2017 at 1:58 pm
    Weet jy Millie, dis sulke berigte wat rassehaat aanwakker. Of nie die berigte nie, die moorde.
    • Nicole August 21, 2017 at 2:09 pm
      ek stem saam met jou Daisy!
  • millie August 21, 2017 at 2:05 pm
    ja dis waarheid daai Daisy
  • Nicole August 21, 2017 at 2:11 pm
    ek verstaan nie baie van water nie. is daily average (van 31 dae) 0.355Kl baie?
  • millie August 21, 2017 at 2:48 pm
    ek het geen idee Nicole, ons gebruik normaalweg seker so 16kl per maand – maar ons is net 2 mense
  • Asgat August 21, 2017 at 2:53 pm
    Nicole dus gebruik jul 10.65 kl per maand. Hoeveel mense is julle wat water gebruik?
    • Nicole August 21, 2017 at 3:48 pm
      ons is nou 4 mense (was 5.) Ons het baie wasgoed wat ek altyd op quick wash doen
    • Nicole August 21, 2017 at 3:57 pm
      en ons doen omtrent 8 bondels wasgoed per week
  • Asgat August 21, 2017 at 2:55 pm
    Ek en dr Phil gebruik 3kl per maand. Ons bespaar baie water op elke manier
  • daisyblom August 21, 2017 at 2:56 pm
    Ek sien n foto van Madonna en haar kinders. Biologies en aangeneem. Watter regdenkende mens gee vir n 59jarige vrou kleuters om groot te maak? Vanuit n heel ander kontinent, ras, geloof, kultuur. Ja, ek weet die kindertjies kry kos en liefde, maar ek wonder of hulle nie net vir advertensie gebruik word niee.
  • Asgat August 21, 2017 at 3:00 pm
    Met die huidige vlak kan ons net 80 liter water per persoon per dag gebruik
  • millie August 21, 2017 at 3:17 pm
    Ek het nou gaan kyk ons gebruik gemiddeld 10kl behalwe as ons die swembad volmaak. toe ons waterbeperkings gehad het, was ons net so streng met die water verbruik en het alle denkbare maniere gesoek om te spaar en “vuil” water vir tuin ens gebruik
  • millie August 21, 2017 at 3:18 pm
    80l is min asgat….mens kan net bad/stort en kos maak daarmee…..hoeveel keer ‘n week was jy wasgoed?